7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Te veel kinders word gestrem van TB-meningitis
TB-meningitis (TBM) kan verwoestend wees vir kinders, en kan lei tot die dood of permanente gestremdheid, alhoewel dié siekte voorkom en behandel kan word as dit betyds waargeneem word. Navorsing van die Universiteit Stellenbosch (US) het...
Stellenbosch University
GPS-nasporing help atlete om slimmer en meer doeltreffend te oefen
Om 'n studente-atleet se fisieke werklading op universiteitsvlak te bestuur, is baie belangrik vir die Maties Sport Hoëprestasie-eenheid (HP-eenheid). Die VX Sport GPS-atleetnasporingstelsel is een van die baie instrumente wat deur Maties...
Stellenbosch University
Doktorale kandidaat se eerste digbundel gepubliseer
Die eerste digbundel uit die pen van me Sindiswa Busuku-Mathese, ʼn doktorale kandidaat van die Nagraadse Skool van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, is deur Botsotso gepubliseer. Busuku-Mathese...
Stellenbosch University
Prof Pumla Gobodo-Madikizela aangewys as Templeton-pryswenner vir 2024
Vanjaar se wenner van die Templeton-prys is prof Pumla Gobodo-Madikizela, bekleër van die SARChI-leerstoel in gewelddadige geskiedenisse en historiese trauma, en die stigtersdirekteur van die Sentrum vir die Studie van die Nadraai van...
Stellenbosch University
Thandile Ngxikwe inspireer met vasberade leierskap
Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte en geslagsgelykheid beywer. Deur hulle toewyding en leierskap inspireer en...
Stellenbosch University
Vlugbal gee PhD-gegradueerde Jerome Fredericks sy kans in die lewe
Jerome Peter Boboo Fredericks het alle verwagtinge oortref deur sy PhD in arbeidsterapie by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek te ontvang nadat daar aan hom gesê is hy moet daarna streef om 'n ruimtevaarder te word, want...
Stellenbosch University
Waarom ons insekte moet waardeer
Die Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit, ook bekend as Internasionale Biodiversiteitsdag, word elke jaar op 22 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Argus fokus prof Michael Samways van die Departement Bewaringsekologie en...
Stellenbosch University
Lihle Baleka: Voorstander van queer- en vroueregte op kampus
JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap, deernis en toewyding help hulle om ʼn beter toekoms vir Suid-Afrika te bou. Hierdie...
Stellenbosch University
Personeel leer isiXhosa om Lettere-omgewing meer toeganklik te maak
'n Groep wat bestaan uit 25 personeellede van verskeie departemente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe het einde verlede jaar die eerste isiXhosa-kortkursus voltooi wat deur die Departement Afrikatale aangebied is. Volgens dr...
Stellenbosch University
CREST op 30: 'n Kragbron van navorsing en beleidsinvloed
“Ons was besig," het Prof Johann Mouton opgemerk by 'n onlangse konferensie wat die 30ste herdenking van die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (CREST) gevier het.Daarmee het die...