7434 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Liefde tydens die Coronavirus-pandemie
Ek glo dat liefde en empatie ons inderdaad kan help om die golf van wanhoop te oorleef wat nou deur die samelewing spoel. In die landelike gebied van Namibië het die gemeenskap van Sonder Water nou krane om hul hande te was sonder om aan 'n...
Facilities Management
US stewig oppad na netto nul met die bekendstelling van sy Omgewings-volhoubaarheidsplan
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n ambisieuse reis na netto nul in 2050 aangepak met die bekendstelling van die instelling se eerste Omgewingsvolhoubaarheidsplan. Prof Wim de Villiers, US Rektor en Visekanselier, het gesê die US se...
Stellenbosch University
Prof Wesaal Khan help verseker almal het toegang tot veilige, bekostigbare drinkwater
Prof Wesaal Khan, verbonde aan die Departement Mikrobiologie in die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs haar professorale intreerede, getiteld “Veilige water is 'n mensereg: Oorkom die laaste...
Stellenbosch University
Slim watermeter nou by 100 skole bekendgestel
Die slim watermeter, ontwikkel deur prof Thinus Booysen van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch gaan danksy ʼn borgskap deur die Shoprite-groep by ʼn 100 skole in die Wes-Kaap aangebring...
Stellenbosch University
Remembering our colleague and friend Eduardo Shimahara (fondly known as Shima)
It is with the heaviest of hearts that we at the SPL share that our colleague and friend Shima has passed away. Eduardo Shimahara (fondly known as Shima) was born in Brazil and has been living in Cape Town since 2013. He left a career as a...
Stellenbosch University
Nduduzo Makhathini raap SAMA op vir beste jazz-album
Nduduzo Makhathini, 'n meesterstudent by die Universiteit Stellenbosch (US), het die prys vir die 'beste jazz album' by die Suid-Afrikaanse Musiek-toekennings (SAMAs) gewen. Hy het die toekenning gewen vir sy nuutste album, Inner...
Stellenbosch University
Making sustainability matter
In April, we once again celebrated Earth Day (22 April) and Earth Week (22-26 April) by raising awareness of the importance of becoming more sustainable and conserving our planet's biodiversity. I know that a day or a week seems almost...
Stellenbosch University
US-student se skepping gekies as een van top drie oplossings vir wêrelduitdagings
ʼn Digitale toepassing wat deur ʼn ingenieurstudent van die Universiteit Stellenbosch (US) ontwerp is en inligting oor waterinstandhoudingstelsels verskaf, het die derde plek behaal op ʼn onlangse internasionale byeenkoms in New York waar meer...
Stellenbosch University
Prof Booysen se navorsing help verbeter die lewe van armes en kwesbares
Prof Thinus Booysen van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy intreerede met die titel “ Ingenieurswese vir Afrika: Ons Internet van Dinge" gelewer. Booysen het met die...
Stellenbosch University
Dekaansmedalje vir natuurwetenskappe se topstudent
’n Voormalige hoofmeisie van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria, Melise du Toit, is die ontvanger van die dekaansmedalje as die beste honneursstudent in 2015 in die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US)...