7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Instituut vir Wingerd- en Wynwetenskappe vier vyf jaar se suksesse
Die ontwikkeling van Suid-Afrika se eerste prototipe wingerdrobot. 'n Sensoriese fasiliteit waar die aroma en mondgevoel van wyne deur kundige panele proe-proe bepaal word. Die befondsing van 'n voltydse koördineerder vir 'n ses maande...
Stellenbosch University
US-navorser help om wynkelders se afvalwater meer volhoubaar te maak
Met die voortslepende waterskaarstes in die Wes-Kaap en die moontlikheid dat droogtes al hoe algemener gaan word namate aardverwarming vererger, probeer al hoe meer navorsers nuwe en innoverende maniere vind om bronne te herstel water te...
Stellenbosch University
US koördineer streeksentrum vir uitnemendheid in beroepsgerigte opleiding in die watersektor
Die Universiteit Stellenbosch Waterinstituut (SUWI) sal die vestiging van die eerste streeksentrum vir beroepsuitnemendheid (CoVE) in Water koördineer – wat dit die eerste inisiatief van die platform van beroepsuitnemendheid in water buite...
Stellenbosch University
Rektorstoekenning perfekte manier om studentelewe af te sluit
“Ek het nooit gedink ek sal die voorreg hê om 'n Rektorstoekenning te ontvang nie. Dit is die perfekte manier om my studentelewe af te sluit," sê Hannah Calvert, kaptein van die Maties Vrouewaterpolospan en lid van die Suid-Afrikaanse...
FMHS Research and Internationalisation Development and Support
FGGW Navorsings- & Internasionaliseringsontwikkeling & -Steun (NIOS)
Die afdeling vir Navorsing en Internasionaliseringsontwikkeling en -Steun (NIOS / RIDS) in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch bevorder navorsingsuitnemendheid deur kapasiteitsontwikkeling...
Stellenbosch University
Dr Nyasha Magadzire van Zimbabwe ken van vasbyt
Na voltooiing van haar meestersgraad in Geoinformatika in 2011 aan die Universiteit Stellenbosch (US), het dr Nyasha Magadzire (31) na haar geboorteland, Zimbabwe, teruggekeer met die hoop dat sy werk sou vind en haarself weer daar sou kon...
Stellenbosch University
'Ek is ʼn beter mens weens die US gemeenskap,' sê teologie gegradeerde
Mphumezi Hombana (42) het sopas sy tweede meestersgraad in teologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang, ten spyte daarvan dat almal hom van dié studierigting afgeraai het. “Waar ek vandaan kom oordeel mense jou na gelang van die...
Physiological Sciences
Cellular neurovascular research
The CNV Research Group studies the blood-brain barrier to better understand and combat neurodegenerative diseases.
Stellenbosch University
Brief uit die Dekaanskantoor oor die rassistiese voorval by Huis Marais
Beste studente Verlede naweek, in die vroeë oggendure, het 'n wit student in Huis Marais 'n swart student se kamer binnegedring en op sy besittings geurineer. Alhoewel nie die slagoffer of die oortreder 'n student in ons fakulteit is nie...