7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof Tucker gebruik rekenaarwetenskap om gemarginaliseerde gemeenskappe te bemagtig
Prof Bill Tucker van die Afdeling Rekenaarwetenskap in die Departement Wiskundige Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy intreerede gelewer met die titel “Walking forward together, sonke siya phambili, saam vorentoe"...
Stellenbosch University
SU-biblioteekhoof Ellen Tise met prestigeryke toekenning vir lewenslange prestasie vereer
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Senior Direkteur: Biblioteek- en Inligtingsdiens, Ellen Tise, is vir haar uitstaande bydrae tot die biblioteekwese en haar onwrikbare toewyding om gemeenskappe te dien, vereer. Die Suid-Afrikaanse...
Stellenbosch University
Drie PhD-kandidate ontvang die gesogte Bongani Mayosi-toekenning
Drie PhD-kandidate aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het onlangs die Bongani Mayosi-toekenning ontvang, wat hulle in staat sal stel om hulle doktorsgrade te voltooi. Dr Donald Simon van die Afdeling Molekulêre Biologie...
Stellenbosch University
Vrouegesondheid in die kollig by sosiale impak-geleentheid
Sowat 120 vroue van die Bishop Lavis-gemeenskap in Kaapstad het ʼn Vroue Gesondheid- en Welweesdag met die tema 'Deel die Boodskap' in Februarie bygewoon wat deur die Afdeling Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid in die Departement...
Stellenbosch University
Toep bied hoop aan PTSV-lyers in SA
Talle Suid-Afrikaners wat aan trauma blootgestel word en aan posttraumatiese stresversteuring (PTSV) ly, ontvang nie altyd die behandeling wat hulle nodig het om verlammende en belemmerende terugflitse, nagmerries, stres en angs te hanteer...
Stellenbosch University
’n PhD op 25, ’n werk oorsee en huweliksklokkies vir begaafde voedselwetenskaplike
Die eerste paar maande van 2024 sal vir altyd as 'n onvergeetlike tydperk in dr Jana van Rooyen se geheue ingeëts wees. Sy het nie net 'n PhD in Voedselwetenskap op 25 aan die Universiteit Stellenbosch (US) verwerf nie, maar sy het ook na...
Stellenbosch University
Geskiedkundige week vir 3 studente van WOW-skoolprojek
Drie eerstegenerasiestudente van die WOW 50-skoolwerwingsprojek het vandeesweek gedurende die Universiteit Stellenbosch se Desember hibridiese gradeplegtigheidsweek gegradueer nadat hulle verskeie hindernisse moes oorkom om hul droom om 'n...
Stellenbosch University
Vier susters gradueer in een week
Gradeplegtigheid 2022 aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal in die geskiedenis van die De Lange-gesin van die Paarl opgeskryf staan as die jaar waarin ʼn reeks grade aan al vier die De Lange-dogters (van tussen 21 en 27 jaar oud)...
Stellenbosch University
Small Things Fonds-stigter, Dr. Rhoda Malgas, ontvang PhD vir studie oor inheemse teebedryf
Dr Rhoda Malgas, ‘n dosent in bewaringsekologie in die Fakulteit AgriWetenskappe van die Universiteit Stellenbosch (US), en stigter van die student-gesentreerde Small Things Fonds, het hierdie week haar doktorsgraad ontvang. Haar PhD, in...
Stellenbosch University
Seldsame siekte -navorsingsgroep se uitslae is ‘bo verwagtinge’
ʼn Onlangse navorsingsartikel beklemtoon die transformerende effek wat ʼn program deur die Seldsame Siekte Genomika in Suid-Afrika (RDGSA) -navorsingsgroep het op die lewens van baie mense wat vir jare lank met ongediagnoseerde siektes moes...