7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
ʼn Dag in die lewe: Zukhanye Magwa
Toe hy nog ʼn jong seun was, het Zukhanye Magwa besluit hy gaan aan die Universiteit Stellenbosch (US) studeer. Vandag is dié voormalige studente-atleet en -afrigter ʼn toegewyde sportbestuurder by die US en bied administratiewe en...
Stellenbosch University
Paleo-klimaatsimulasies van Namibië se kokerboompopulasies dui op beduidende verandering in verspreiding oor 22 000 jr
Ekoloë van die Universiteit Stellenbosch (US) het 22 000 jaar in die verlede teruggegaan én vooruitskattings gemaak vir 50 jaar van nou af ten einde die ikoniese kokerboom, Aloidendron dichotumum, se paleo- en toekomstige geografiese...
Stellenbosch University
Terugvoer uit die IKBV
Beste kollegas en studenteEk wil graag die geleentheid gebruik om terugvoer te gee aangaande die laaste vergadering van ons Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) wat op 12 April 2022 gehou is. Die Ramptoestand wat met die...
Stellenbosch University
PhD-student wen prestigeryke prys vir toestel wat lewens kan red
Maureen Etuket, 'n doktorale student in Bedryfsingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), is op 'n missie om moedersterftes weens oormatige bloeding ná geboorte (nageboortelike bloeding of PPH) te voorkom. Etuket, wat van...
Stellenbosch University
US se drie jaar oue dataskool reeds 'n wêreldleier
Met die bekendstelling van sy Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke in Julie 2019 het die Universiteit Stellenbosch (US) die hoop uitgespreek dat die nuwe entiteit 'n wêreldklasinstelling sou word. Skaars drie jaar later word die Skool...
Stellenbosch University
US-navorsers deel van historiese Antarktiese ekspedisie
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) geniet nog die roem daarvan om deel te kon wees van die ekspedisiespan wat onlangs geskiedenis gemaak het toe hulle die wrak van die Endurance, die verlore skip van die bekende poolreisiger...
Stellenbosch University
Gebruik nou Covid-kennis om MIV-entstofontwikkeling te bespoedig, sê SAMNR-hoof
Dekades se navorsing oor MIV-entstowwe het die grondslag vir die snelle ontwikkeling van 'n Covid-19-entstof gelê. Nou het die tyd aangebreek om die ontwikkeling van 'n MIV-entstof te bespoedig. So sê prof Glenda Gray, uitvoerende hoof en...
Stellenbosch University
US-studie werp lig op behandeling van hiperkalemie
Mediese spesialiste benodig dringend meer kennis oor die behandeling en bestuur van hiperkalemie (te veel potassium in die bloed), wat tot respiratoriese spier-swakheid en moontlik 'n noodlottige versteuring van die hartritme kan lei. Dít...
Stellenbosch University
Suksesvolle handelsmerke lok talentvolle werkers
Maatskappye en organisasies met suksesvolle handelsmerke het 'n groter waarskynlikheid om talentvolle werknemers te lok en te behou. Dít is volgens 'n studie wat deur Michelle Wolfswinkel van die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool en...
Stellenbosch University
Internasionale Dag: Verpleegkundiges in versorgingsfasiliteite benodig verbeterde opleiding in medikasie en IT
Verpleegpersoneel lewer 'n belangrike diens aan bejaardes in langtermyn-versorgingsfasiliteite (LTCF'e) deur toe te sien dat hulle die regte medikasie ontvang en gesond bly. Maar hierdie verpleegkundiges beleef verskeie uitdagings in hul...