7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Honderde TygerMaties-vrywilligers in die geveg teen COVID-19
Talle geneeskunde- en gesondheidswetenskappe-studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Tygerberg-kampus wou niks hoor van die beroep om huis toe gaan toe die US in Maart ʼn vroeë vakansie aangekondig het om aan die ministeriële...
Stellenbosch University
Ontwikkeling van etiekkodes vir navorsing oor mense met gestremdhede
Verskeie instellings en organisasies het oor baie jare heen ʼn reeks van etiekkodes ontwikkel om die regte te beskerm van diegene wat aan hul navorsing deelneem. Maar op sommige gebiede lê ʼn lang pad nog voor. ʼn Voorbeeld is navorsing oor...
Stellenbosch University
#Inenting: Baan 'n weg deur wantroue en valse berigte
'n Nuwe variant van die COVID-19-virus wat onlangs op verskillende plekke in Suid-Afrika opgespoor is – die sogenaamde C.1.2 – word fyn dopgehou, maar is nog nie 'n ernstige bedreiging nie. Dít het aan die lig gekom in 'n aanlyn vraag-en...
Stellenbosch University
Vroue-maand gesprek werp lig op die uitdagings vir vroue in die wetenskap en geneeskunde
Ter viering van Vroue-maand het die Oorplantingvereniging, die Universiteit Stellenbosch (US) se Vroue-forum en die Departement Chirurgie by die Universiteit van Kaapstad (UK) ʼn byeenkoms gehou waar hulle die sistematiese kwessies waarteen...
Stellenbosch University
#USVroue: Navorser spreek ongeregtighede teen vroue in sport aan
Danksy haar navorsingsagtergrond in geslagsbillikheid en vrouesport, asook haar toegewydheid aan die hervorming van die sportarena, het dr Nana Adom-Aboagye van die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Sportleierskap by Maties...
Stellenbosch University
SOAR-verwelkomings-program help eerstegenerasiematies om hulle vlerke te vind
Verteenwoordigers van die Universiteit Stellenbosch (US) se eerstegenerasieprogram, SOAR, is uitgenooi om by die Konferensie oor Europese Eerstejaar-ervarings die kollig te laat val op sy innovasies oor hoe om 'n transformatiewe studente...
Stellenbosch University
Terugvoer uit die Raadsvergadering van 17 April
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het dr Nicky Newton-King as nuwe Voorsitter verkies. Dit volg ná die ontydige afsterwe van die vorige Voorsitter, mnr Ainsley Moos, op 31 Januarie 2023. Dr Newton-King, die Ondervoorsitter in...
Stellenbosch University
Beter ondersteuning vir swanger vroue nodig om FASA te voorkom
Fetale alkohol-spektrumafwykings (FASA) – 'n groep toestande wat deur fisieke, verstandelike en gedragsafwysings geklassifiseer word en wat as gevolg van prenatale alkoholblootstelling voorkom – plaas geweldige druk op ons maatskaplike...
Stellenbosch University
Entoesiasme vir Geregtelike Geneeskunde die dryfveer van nuwe hoof
Ingesteldheid is alles. 'n Goeie kop op jou skouers kan berge versit, en as die regte ingesteldheid die dryfkrag agter 'n hele span is, is prestasie moeiteloos en sukses onvermydelik. Hierdie woorde van dr Janette Verster, wat sedert Junie...
Stellenbosch University
Gehoorverlies stuit nie dié Matie se passie om ander te help
'n Ernstige gehoorgestremdheid het Elana Solomon aangespoor om haar persoonlike ondervinding vir akademiese navorsing te gebruik waarby gestremde kinders en hulle onderwysers kan baat vind. Toe Solomon Dinsdag (28 Maart) haar meestersgraad...