7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Jeug hét wat dit verg om Afrikadroom weer te laat vlam vat
“Mense sê dikwels die Afrikadroom is 'n vuur wat aan die uitbrand is en vars hout nodig het. Watter stomp(e) het ons in ons hande om dit weer te laat vlam vat?" So het prof Thuli Madonsela, voormalige Suid-Afrikaanse openbare beskermer en...
Stellenbosch University
Drie US-navorsers ontvang toptoekennings
Drie navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het met pryse weggestap in die jaarlikse Nasionale Wetenskap en Tegnologie Forum (NWTF)/South32-toekennings. Dr Richard Walls en proff Christine Lochner en Conrad Matthee is as die...
Stellenbosch University
Kaapse pelsrobbe kan hulle kalfies tot in hul volwassenheid soog
Sommige Kaapse pelsrob- ( Arctocephalus pusillus pusillus) ma's kan hulle kalfies vir veel langer soog as wat voorheen aanvaar is, en daardeur waarskynlik so hulle afstammeling se kans op oorlewing vergroot. Die waarneming van hierdie...
Stellenbosch University
Jarelange navorsing oor OKV lei tot ʼn 'Wetenskap Oskar’ vir prof Lochner
Medeprofessor Christine Lochner het nog ʼn veertjie in haar hoed gekry toe sy onlangs ʼn gesogte toekenning van die Nasionale Wetenskap en Tegnologie-forum (NSTF) ontvang het. Dié luisterryke toekenning word ook die "Wetenskap Oskar" genoem...
Stellenbosch University
Misdaadvlakke, alkohol en COVID-19-inperkings
Voordat ʼn verband tussen verminderde alkoholverbruik en ʼn afname in misdaad getref word, is dit belangrik om eers vas te stel waar geweldsmisdaad die meeste voorkom, en ook om ander moontlike faktore te oorweeg wat bygedra het tot sulke...
Stellenbosch University
Kinderkankerbewustheidsmaand: Mense wat kinderkanker oorleef, het langtermynsorg nodig
Die meeste mense wat kanker as kind oorleef, sal ten minste een gesondheidsprobleem of komplikasie (latere gevolge) maande of jare ná die vorige kanker of die behandeling daarvan ontwikkel. Aangesien dit 'n negatiewe uitwerking kan hê op...
Stellenbosch University
US-studie kan help om middelweerstandige TB vinniger te diagnoseer
Middelweerstandige tuberkulose (DR-TB) hou 'n wêreldwye gesondheidsbedreiging in weens die hoë sterftesyfer, koste van behandeling en die oordragsrisiko. Daar was in 2021 na raming 450 000 gevalle van DR-TB en 191 000 sterftes wêreldwyd...
Stellenbosch University
Navorsers benut spraaktegnologie om leerders se leesvaardighede te verbeter
Ons vieringe op Internasionale Geletterdheidsdag (8 September) mag dalk vanjaar ietwat oorskadu word deur die massiewe leesprobleem wat ons in die gesig staar. Die mees onlangse verslag van die Studie oor die Vordering in Internasionale...
Stellenbosch University
Twee eregrade, talle kwalifikasies by Maart 2021-hibridiese gradeplegtighede toegeken
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken aanstaande week altesame 3 350 kwalifikasies toe by sy Maart 2021-hibridiese gradeplegtighede, wat 'n merkwaardige prestasie is gegewe die ongekende uitdagings wat studente verlede jaar in die gesig...
Stellenbosch University
Studente stel 'Ons veg terug COVID'-inisiatief bekend
Studente en alumni in die gesondheidsorg-dissiplines by die Universiteit Stellenbosch (US) en ander Suid-Afrikaanse universiteite staan saam om terug te veg teen die COVID-19 pandemie deur vyf inisiatiewe wat hulle glo kan tans die grootste...