7423 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Gaan Covid-19 die outomatisering van werk versnel?
Gaan Covid-19 die outomatisering van werk versnel? Dit is die vraag wat dr Daniel le Roux van die Departement Inligtingwetenskap probeer beantwoord het in ʼn onlangse artikel wat op Mail & Guardian se ThoughtLeader-platvorm verskyn het. Lees...
Stellenbosch University
Rekordgetal kwalifikasies in 2020 ondanks COVID-19 uitdagings
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy eie rekord verbeter vir die meeste kwalifikasies wat tot nog toe in 'n akademiese jaar by die instelling toegeken is. Volgens die jongste syfers het die Universiteit in 2020 altesaam 9 234 grade...
Stellenbosch University
Vindingrykheid help TygerMaties om Covid-19 beperkinge te bestuur
ʼn Innoverende nuwe kliniese opleidingsplan het vyfdejaar mediese studente aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) in staat gestel om beperkinge wat op die opleidingsplatform geplaas is...
Stellenbosch University
Prof Deresh Ramjugernath aangewys as US se nuwe Viserektor: Leer en Onderrig
Prof Deresh Ramjugernath (48), adjunk-visekanselier vir Navorsing aan die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN), is as die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Viserektor: Leer en Onderrig aangewys. Die US-raad het by sy vergadering op 21...
Stellenbosch University
Gewetenlose geldskieters se slenters verlam kwesbare debiteure
'n Nuwe verslag van die Universiteit Stellenbosch (US) Regskliniek toon dat gewetenlose geldskieters nog steeds voortgaan om arm Suid-Afrikaners uit te buit met aftrekkings van tot 75% van hulle maandelikse lone en salarisse wat hulle met...
Stellenbosch University
Nuwe instituut op soek na oplossings wat kinders laat floreer
Die inspirerende werk wat die Instituut van Lewensloop-gesondheidsnavorsing (ILCHR) in gemeenskappe doen resoneer met die visie van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) om gesondheid en...
Stellenbosch University
Besware teen sigaretverbod gehul in duistere geskiedenis van tabak
Die duistere politieke geskiedenis van tabak bied die geleentheid om die puriteinse, morele, nywerheidsproteksionistiese en wetenskaplike argumente vir en teen die sigaretverbod objektief te ontleed, skryf dr Elijah Doro (Departement...
Stellenbosch University
Dr Roomaney – een van 51 SA academici gekeur vir bevorderingsprogram
Dr Rizwana Roomaney, 'n lektor in die Departement Sielkunde aan die Universiteit Stellenbosch, is gekeur as een van 51 swart akademici van reg oor Suid-Afrika om deel te neem aan die Black Academics Advancement Programme vir 2020. Sy is een...
Stellenbosch University
Alumnus gee leerders toegang tot gratis aanlynlesse
Toe skole regoor die land vroeër vanjaar gesluit het weens die COVID-19-pandemie, was die meeste ouers paniekerig oor die impak op hul kinders se akademiese jaar. Gelukkig het Adrian Marnewick, 'n alumnus van die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Jeug hét wat dit verg om Afrikadroom weer te laat vlam vat
“Mense sê dikwels die Afrikadroom is 'n vuur wat aan die uitbrand is en vars hout nodig het. Watter stomp(e) het ons in ons hande om dit weer te laat vlam vat?" So het prof Thuli Madonsela, voormalige Suid-Afrikaanse openbare beskermer en...