7423 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US bou brûe deur navorsing oor godsdiens en geslagsgeregtigheid
Die Eenheid vir Godsdiens en Ontwikkelingsnavorsing (EGON) is ʼn interdissiplinêre navorsingseenheid gebaseer in die Fakulteit Teologie van die Universiteit Stellenbosch. Die eenheid werk met diverse kliënte en navorsingsvennote oor die...
Stellenbosch University
Bestudeer die heilige geskrifte van die Christendom, Islam en Judaïsme om maatskaplike kohesie in Suid-Afrika te bevorder
'n Voorgestelde navorsingsentrum wat die interpretasie sal bestudeer van die gesaghebbende heilige geskrifte van drie godsdienstige belangegroepe in Suid-Afrika – die Christendom, Islam en Judaïsme – kan help om gesprekvoering tussen...
Stellenbosch University
#VrouevanUS: Kampvegter vir bewysgebaseerde gesondheidsorg
Mediese studente wat in bewysgebaseerde gesondheidsorg (BGGS) onderrig word, is beter toegerus om gehaltesorg aan pasiënte te verskaf. Só meen prof Taryn Young, Hoof van die Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg aan die Universiteit...
Stellenbosch University
“Ontbrekende data” jaag Biometrie-dosent soggens uit die bed
Johané Nienkemper-Swanepoel is een van daardie rare mense wat navorsing doen net om ander wetenskaplikes te kan help om hul eie ondersoekwerk deegliker te doen. Hiervoor gebruik dié PhD-student en dosent aan die Universiteit Stellenbosch se...
Stellenbosch University
#WomenofSU – Fokus op Prof Pumla Gobodo-Madikizela
Die bekroonde skrywer en gesiene navorser, prof Pumla Gobodo-Madikizela wat die navorsingsleerstoel in Studies oor Historiese Trauma en Transformasie aan die Universiteit Stellenbosch (US) beklee, het baanbrekersnavorsing oor trauma...
Stellenbosch University
Palliatiewe multisorg-model kan sorg vir pasiënte in landelike gebiede verbeter
'n Multiprofessionele, pasiëntgesentreerde benadering is nodig om die nodige palliatiewe sorg aan mense wat aan terminale siektes ly, te bied. Dit is een van die belangrikste bevindinge van 'n studie deur 'n navorsingsgroep, bestaande uit...
Stellenbosch University
US doen opvolg-voorlegging aan Kommissie vir Geslagsgelykheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek 'n voorlegging aan die Kommissie vir Geslagsgelykheid (KGG) by 'n sessie in Braamfontein gedoen ter opvolging van die instelling se voorlegging in November 2017. Dit het deel uitgemaak van...
Stellenbosch University
Groentetuin bied 'groen terapie' vir Tygerbergkampus
Sibongumenzi Mtshali is n vierdejaar mediese student by die FGGW en is die studente-koördineerder van die Dekaan se Advieskomitee vir Omgewingsvolhoubaarheid. In 'n uiters kompeterende akademiese omgewing, waar lang ure in die klasse...
Stellenbosch University
Gevierde feministe besin oor geslagsgelykheid tydens Vrouedaggeleentheid
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het Vrouemaand gevier met die tema Against All Odds in die JS Gericke Biblioteek van die Universiteit Stellenbosch. In haar openingsrede het prof Pregala Solosh Pillay, vise-dekaan: sosiale...
Stellenbosch University
Program vir toekomstige professore: Dr Uhuru Phalafala
Dr Uhuru Phalafala, 'n dosent in die Departement Engels, is deel van 'n uitgesoekte groep personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) wat deelneem aan die program vir toekomstige professore (FPP), 'n inisiatief van die Departement...