7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Dr Katlego Letlonkane: Kampvegter vir Inklusiewe Internasionalisering Oor Grense Heen
Vir Dr Katlego Letlonkane is insluiting nie ’n abstrakte ideaal nie — dit gaan oor kontak hou. “Wanneer ons met ander verbind, skep ons die grondslag vir betekenisvolle insluiting,” sê sy. “Dit is belangrik dat ons voortdurend oor ons werk...
Stellenbosch University
Matie-navorsers maak plan met heuningbedrog, sou dit in SA plaasvind
Voedselwetenskaplikes en navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Rome "La Sapienza" het proaktief opgetree deur 'n vinnige en gebruikersvriendelike metode te ontwikkel wat Suid-Afrikaanse heuningprodusente...
Stellenbosch University
Nuwe spilpunt vir wetenskap gereed om SA-navorsing te transformeer
NITheCS is die eerste van Suid-Afrika se nuwe nasionale navorsingsinstitute NITheCS snoer Suid-Afrika se 26 openbare universiteite en die Afrika-instituut vir Wiskundige Wetenskappe saam Die bekendstelling het tien navorsingsgebiede in die...
Stellenbosch University
Streekskollokwium oor Oorgang vir Nuwe Akademici
Streekskollokwium oor Oorgang vir Nuwe Akademici Die heel eerste Streekskollokwium oor Oorgang vir Nuwe Akademici is op Donderdag 4 Mei 2017 by die Universiteit van Kaapstad (UK) geopen. Die geleentheid het nuwe akademici verbonde aan die...
Stellenbosch University
Navorser stel ondersoek in na hoekom wyn soos 'wyn' ruik
Hoekom ruik wyn soos “wyn"? Hierdie vraag lyk eenvoudig, maar die antwoord was ná dekades van navorsing oor wyn nog nie bekyk nie. Dr. Samantha Fairbairn het nou egter met 'n antwoord op die vraag vorendag gekom. Dr. Fairbairn het...
Stellenbosch University
Eerste Kongolese doktor in AgriWetenskappe by US
Die Universiteit Stellenbosch (US) is een van die hoër onderwysinstellings in Suid-Afrika wat gereeld die meeste PhD's oplewer. Sommige van hierdie doktorsgrade word ook aan studente uit ander Afrika-lande toegeken. Een so ʼn student is...
Stellenbosch University
Dankbaar en bang gedurende Vrouemaand
Ek is 'n jaar gelede in 'n onderhoud gevra hoe dit voel om 'n jongmens in Suid-Afrika te wees. My antwoord was eenvoudig: Dis angswekkend. Twitter-boodskappe oor 'n “vermiste suster", “vermiste kind" of “vermiste vriend" is niks ongewoon...
Stellenbosch University
Voormalige Die Matie-nuusredakteur se tesis word as boek gepubliseer
Voormalige Die Matie-nuusredakteur se tesis word as boek gepubliseer ná ontvangs van Afrika-tesistoekenning Voormalige Die Matie-nuusredakteur Adriaan Steyn se meestersgraadtesis, wat op die massiewe uitbreiding van die Afrikaanse...
Stellenbosch University
Opvolgskrywe oor US se Toelatingsbeleid en Rektor se Diskresionêre Plasings
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (1 Julie 2023) vergader om die volgende sake te bespreek: Die verslag van die Lewis-komitee, wat deur die Raad aangestel is om bewerings van nepotisme teen die Rektor en...
Stellenbosch University
KAS skenk US boek oor demokrasie aan nege SA publieke universiteite
'n Boek geredigeer deur mede-skrywer prof Ursula van Beek, die stigter en Direkteur van die Transformasienavorsingseenheid (TRU) in die Departement Politieke Wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, sal nou beskikbaar gestel word aan...