7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Van baniere tot sakkies – US wend Matie-trots aan vir volhoubaarheid
Eerder as om beskadigde promosiebaniere en vlae ná 'n geleentheid weg te gooi, het die Universiteit Stellenbosch (US) 'n vennootskap met 'n plaaslike NRO aangegaan om die gebruikte materiaal in pennesakkies vir studente te omskep. "Dit...
Stellenbosch University
Herskryf van behuisingswetgewing kan massa-grondbesettingskrisis help oplos
Die nasionale Wet op Behuising moet gewysig word om grootskaalse onwettige grondbesetting in Suid-Afrika aan te pak. Só meen dr Tanveer Jeewa van die Departement Publiekreg aan die Universiteit Stellenbosch (US), wat onlangs haar...
Stellenbosch University
Viering van 21 jaar van saam leer aan die US
Die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs opslae gemaak met die viering van hul 21ste verjaarsdag. Dit is in die formaat van ʼn regstreekse TV-nuusuitsending aangebied en gaste in die Victoria...
Stellenbosch University
Japan-Suid-Afrika Bande Verstewig: Ambassadeur Ushio Beklemtoon Strategiese en Ekonomiese Samewerking
Die samewerkende verhouding tussen Japan en Suid-Afrika het onder die kollig gekom tydens 'n lesing deur Sy Eksellensie, Mnr. Shigeru Ushio, Buitengewone en Gevolmagtigde Ambassadeur van Japan na Suid-Afrika, Eswatini en Lesotho. Die...
Stellenbosch University
Van skoonmaker tot gegradueerde – 'n reis van deursettingsvermoë en geloof
Aerolene Griebelaar se reis van skoonmaker in die gange van die Universiteit Stellenbosch (US) tot die oorsteek van die verhoog by die gradeplegtigheid is niks minder as inspirerend nie. Ná jare se fyn voetwerk en bontstaan tussen werk...
Stellenbosch University
Die US se nuwe welweesbassadeurs gaan personeelgesondheid en -geluk bevorder
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Gesondheid- en Welweesplan het onlangs ʼn hupstoot gekry toe ʼn groep “ambassadeurs", bestaande uit professionele, administratiewe en akademiese personeel van verskillende fakulteite en...
Stellenbosch University
Wêreld-oseanedag: Die wonder van die oseaan-ekonomie
Die oseaan-ekonomie stel die oseaan oop vir entrepreneurs, innoveerders en beleggers; vir klein en middelslagondernemings; en vir markte in Afrika en verder. Met goeie bestuur, inklusiewe toegang, aanspreeklikheid en deursigtigheid kan 'n...
Stellenbosch University
Viering van Vroue: “Ons kan, danksy hulle”
Hierdie Vrouemaand vier die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch die briljante, dapper en deernisvolle vroue wat meer as die halfte van ons wêreldklas-fakulteit uitmaak. Van ons...
Stellenbosch University
Alkoholverbod verbind met minder brande – US-studie
Nuwe navorsing van die Universiteit Stellenbosch (US) toon dat daar 'n sterk korrelasie is tussen alkoholgebruik en brandvoorvalle. Die studie, wat in die International Journal of Fire Science and Engineering verskyn het, het data van 2020...
Stellenbosch University
Prof Tobi Louw ondersoek masjienleer se rol in chemiese, minerale prosessering
Prof Tobi Louw van die Departement Chemiese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag 19 Augustus 2025 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was “'n Kritiek op die toepassing van...