7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Faculty of Medicine and Health Sciences
HeartWorks: Beeldende kunste en biomediese studente bedink die menslike hart
Die ‘HeartWorks: Science Meets Art’ -uitstalling is in September by die Geneeskundige Morfologie-leersentrum op die US se Tygerbergkampus gehou. Die uitstalling, wat deur die Sentrum vir Kardiometaboliese Navorsing in Afrika georganiseer is...
Stellenbosch University
Navorser se medewerking met Khoisan-gemeenskap erken
Die navorsing-medewerking tussen Dr Menán du Plessis, 'n medeprofessor in die Departement Algemene Taalwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, en die Khoisan-gemeenskap het nie net gelei tot die eerste uitgebreide dokumentering van die...
Stellenbosch University
Tien nuwe Agri-doktore kry graad
Van kleine blaaspootjies in pruimboorde tot indringerperdebye, van siektes wat in wingerde en onder appels, leeus en luiperds gevind word tot studies oor die genetika van Nguni-beeste, woudekosisteme, swart renosterbewaring en die hantering...
Stellenbosch University
FGGW-studente gradeer die US se planetêre gesondheidstatus
Die langtermyn-oorlewing van mense hang af van die gesondheid van die planeet, en alle instellings – insluitend opleidingskole vir gesondheidswerkers – speel 'n rol in planetêre gesondheid. Met dit in gedagte het twee studente aan die...
Stellenbosch University
Plan nodig om mededingendheid van SA se sagtevrugte-inmaakbedryf te versterk
Suid-Afrika se sagtevrugte-inmaakbedryf (perskes, pere, appelkose en gemengde vrugte) was lank wêreldwyd hoogs mededingend. Hierdie mededingendheid is sedert die vroeë 1960's gehandhaaf, ondanks veranderende politieke, maatskaplike en...
Stellenbosch University
Prof Nando Ferreira help om lewens van individue met ernstige ledemaatbeserings te transformeer
Prof Nando Ferreira van die Afdeling Ortopediese Chirurgie in die Departement Chirurgiese Wetenskappe van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch het sy intreerede op 3 September 2024...
Stellenbosch University
Opvoeder beywer hom vir onderwyserontwikkeling vir die digitale era in meestersgraadstudie
Toe Paul Mayers, pasaangestelde hoof van Parklands College Senior Preparatory in Kaapstad, vandeesweek sy meestersgraad in onderwysbeleidstudie aan die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang het, was dit 'n bewys van die transformerende rol...
Stellenbosch University
Malaria kan moontlik beveg word deur parasiet se lewensaar af te sny
Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie het 597 000 mense wêreldwyd in 2023 aan malaria gesterf. Die meeste hiervan was in Afrika waar die dodelikste malariaparasiet, Plasmodium falciparum, die algemeenste voorkom. Sodra dit in die liggaam...
Stellenbosch University
Ná 40 jaar is Johannes Adams steeds ’n toegewyde Matie
As jy al die Universiteit Stellenbosch (US) Museum in Ryneveldstraat besoek het, het jy waarskynlik een van die instelling se merkwaardigste werknemers ontmoet. Johannes Adams (63) is as senior opsigter van die US Museum 'n bekende gesig op...
Stellenbosch University
US fisioloë gekies vir internasionale mentorskapprogram
Twee jong opkomende wetenskaplikes in die Universiteit Stellenbosch se Departement Fisiologiese Wetenskappe, Dr. Bali Sishi en Dr. Shireen Mentor, is lid van die eerste groep Afrika-wetenskaplikes wat deel uitmaak van die International...