7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nuwe kurrikulum vir BSc Dieetkunde berei studente voor vir gesondheidsorg in die toekoms
In ooreenstemming met die Universiteit Stellenbosch se program van kurrikulumvernuwing bied die Afdeling Menslike Voeding in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) vanjaar sy hernude BSc in Dieetkunde-kurrikulum vir...
Stellenbosch University
Tygerberg-studente troef uitbranding deur kunsterapie
Daar is al baie geskryf oor kuns se vermoë om geestesgesondheid te verbeter, maar navorsing toon dat 'n paar uur se kreatiwiteit ook gesondheidswerkers kan help om meer selfversekerd en bekwaam in 'n kliniese omgewing te word. Die Sentrum...
Stellenbosch University
US se Beleidsinnovasielaboratorium ’n eerste in Afrika
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek Afrika se eerste Beleidsinnovasielaboratorium amptelik bekend gestel danksy 'n vennootskap met die Presidensie, die Duitse regering en die Bill & Melinda Gates-stigting. Die laboratorium...
Stellenbosch University
Ekonomiese teorieë nuttig om data oor menslike gedrag te verstaan – Prof Rulof Burger
Prof Rulof Burger van die Departement Ekonomie in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het Dinsdag 7 Mei 2024 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was 'Van data tot deurbraak: die rol van ekonome in die era van...
Stellenbosch University
Wat die verlede vir 2016 voorspel
Die artikel hier onder het in die 14 Januarie 2016-uitgawe van finweek verskyn. Dit is deur dr Morne Mostert, Direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing aan die Universiteit Stellenbosch, geskryf. Teen die agtergrond van verskeie...
Stellenbosch University
Nuwe studie bespeur infeksies met Omicron ondanks derde dosis
ʼn Belangwekkende nuwe studie deur Suid-Afrikaanse en Duitse wetenskaplikes het die eerste bewyse wêreldwyd verskaf dat selfs drie entstofdosisse dalk nie voldoende is om infeksie met die Omicron-variant van die Sars-CoV-2-virus te verhoed...
Stellenbosch University
My Brew Coffee Roastery borg student se veldekskursie na Mongolië
Dr Ryan T. Tucker en nagraadse student Jesse van Niekerk het onlangs teruggekeer van 'n ag week lange veldekskursie in die Oos-Gobi-kom in Mongolië om data in te samel oor die wêreldwye impak van aardverwarming gedurende die Kryttydperk...
Stellenbosch University
Wetgewende veranderinge kan skuldenaars teen gewetenlose krediteure beskerm
Wanneer jy in die huidige moeilike ekonomiese omstandighede sukkel om jou skuld te delg, is die laaste ding wat jy nodig het, gewetenlose krediteure wat jou kaal uittrek. Ongelukkig is dit die geval vir talle Suid-Afrikaanse verbruikers wat...
Stellenbosch University
US verbeter op THE-wêreldranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) het in drie van die vyf prestasie-aanwysers verbeter wat gebruik is om die 2023 Times Higher Education- (THE-) wêreldranglys op te stel. Die jongste ranglys is vroeër vandag (Woensdag, 12 Oktober 2022)...
Stellenbosch University
Selfdoodvoorkoming vereis dade, nie net woorde nie
Wêrelddag vir Selfdoodvoorkoming is op Saterdag 10 September gehou. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf Prof Jason Bantjes (Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad / Instituut vir Lewensloopgesondheidsnavorsing ) dat praat...