7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Eenheid vir Gestremdhede vier 15 jaar van steun en inklusiwiteit
Die Eenheid vir Gestremdhede aan die Universiteit Stellenbosch (US) het sedert sy totstandkoming in Januarie 2007 al vele verbeteringe op kampus teweeggebring. Eenheidshoof dr Marcia Lyner-Cleophas was van die begin af daar en is tereg...
Stellenbosch University
Sleutelvaardighede wat skoolhoofde benodig vir goeie onderwysuitkomste
Bykans drie dekades ná die aanvang van Suid-Afrika se demokrasie word die skoolstelsel steeds deur ongelyke leergeleenthede geteister. ʼn Gekombineerde benadering van billike toewysing van hulpbronne en doeltreffende skoolleierskap wat...
Stellenbosch University
PhD-studie help siggestremdes om wiskundige vergelykings, diagramme te lees
Blinde of siggestremde mense kry toegang tot dokumente deur 'n skermleser te gebruik wat teks hardop lees of op 'n spesiale hardeware braille-toestel laat verskyn. 'n Groot gedeelte tegniese en wetenskaplike materiaal bly egter ontoeganklik...
Stellenbosch University
Die Eenheid vir Bio-etiek lewer navorsing met impak in mediese etiek
Die uitdagings in bio-etiek, die ervaring van ʼn ongeneeslike siekte, ondersteunde dood, orgaanhandel, voortplanting en aborsie is slegs enkele van die onderwerpe wat deur die Eenheid vir Bio-etiek nagevors word. Die Eenheid vir Bio-etiek...
Stellenbosch University
Woordelose prentboeke help ouers en kinders lees
In Suid-Afrika onderskat ons dikwels die potensiaal van woordelose prenteboeke om veral by ouers en hul voorskoolse kinders in arm gemeenskappe 'n kultuur van lees te help bevorder en geletterdheid te verbeter. "Dit is ten spyte van...
Stellenbosch University
CIRCoRe-werkstroominsigte: Phila Msimang
Die Universiteit Stellenbosch (US) het strukture in plek gestel wat op die aanbevelings van die Khampepe-kommissie sal fokus. Ons reeks onderhoude met sleutelpersoneellede wat die proses van die Komitee vir die Institusionele Reaksie op die...
Stellenbosch University
Interdissiplinêre werksessie fokus op die noodsaak van ‘kruisbestuiwing’ in gesondheidsbestuur
Op 28 en 29 November het die Fakulteite van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en Teologie 'n werksessie aangebied oor die rol van geloofsgroepe in gesondheidsbestuur. Die geleentheid was ’n platform...
Stellenbosch University
Makerspace: daar is geen grense vir kreatiewe, innoverende denke nie
ʼn Dop vir ʼn robot, ʼn ligte hegstuk vir ʼn hommeltuig, ʼn draagbare waterfal-agtige kledingstuk, ʼn pasgemaakte motorenjinonderdeel, ʼn prototipe vir ʼn waterfilter, die reliëf van Tafelberg en selfs ʼn trouring en ʼn Star Wars-masker is van die...
Stellenbosch University
US ekonomiestudent Tiaan de Swardt wen begrotingsrede-kompetisie
Ekonomiestudente Tiaan de Swardt en Ryan Young het die tradisie van uitnemendheid aan die Universiteit Stellenbosch (US) voortgesit toe hulle toppryse ontvang het in Nedbank en Ou Mutual se 50ste begrotingsredekompetisie wat onlangs in...
Stellenbosch University
ResEd 2022 impakryk en ’n reusesukses
Die Sentrum vir Studentegemeenskappe (SSG) en die Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch (US) begin elke akademiese jaar met 'n aantal ResEd-werksessies vir alle koshuise as deel van die Verwelkomingsprogram vir eerstejaars...