7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US-akademici ontvang gesogte letterkundepryse
Twee dosente in Kreatiewe Skryfkuns in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs gesogte toekennings ter erkenning van hul uitmuntende letterkundige bydraes ontvang. Dr Alfred Schaffer het...
Stellenbosch University
#USVroue: Die etiek van sorg is iets wat beoefen moet word
Dr Khayaat Fakier stel al sedert haar studentedae belang in die etiek van vroue wat na mekaar en die omgewing omsien. En deesdae is dít ook haar navorsingsonderwerp in die Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie by die Universiteit...
Stellenbosch University
Wetenskaplikes ontrafel die COVID-19-pandemie
Suid-Afrika en Afrika kan ʼn kweekbed word vir nuwe SARS-CoV-2 variante as ons nie ligloop nie, het ʼn top bio-informatikus aan die Universiteit Stellenbosch (US) gewaarsku. Tydens sy aanbieding by die US se Fakulteit Geneeskunde en...
Stellenbosch University
Gedetailleerde analise van SARS-CoV-2 deur Afrika-wetenskaplikes in Science gepubliseer
Wetenskaplikes en openbare gesondheidsamptenare in Afrika werk saam om genomika-opleiding en -fasiliteite uit te brei sodat die vasteland robuus op die wêreldwye pandemie kan reageer. As Afrika agtergelaat word, kan dit in 'n teelaarde vir...
Stellenbosch University
Hipermoderne Biomediese Navorsingsinstituut ʼn 'spelbreker' vir gesondheidsorg in Afrika
Die bekendstelling van sy nuwe, hipermoderne Instituut vir Biomediese Navorsing (BMNI) plaas die Universiteit Stellenbosch (US) aan die voorpunt van biomediese wetenskappe op die vasteland van Afrika. Die BMNI-navorsingskompleks is...
Stellenbosch University
AfCTA nie ʼn kitsoplossing om SA se landbou-uitvoere in Afrika te verhoog nie
Hou die Afrika-vryehandelsooreenkoms (AfCTA) 'n geleentheid vir Suid-Afrika (SA) in om sy landbou-uitvoere verder op die vasteland uit te brei, of is dit maar net 'n hersenskim? Dít is die vraag wat Desmond Annandale in sy onlangse...
Stellenbosch University
Plaaslike nuus in die kollig by die Departement Joernalistiek se Persvryheidsdag-viering
"Buitengewone bewerings vereis buitengewone bewyse." Dit is wat Nathan Geffen, redakteur van die nuusagentskap GroundUp, gesê het oor die benadering wat hulle gevolg het toe hulle begin het om die ontsnapping van die berugte Thabo Bester te...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die lewe: Katlego Letlonkane
As ʼn arbeidsregspraktisyn, maatskaplike wetenskaplike en voormalige konsultant in die transformasie van menslike hulpbronne (MH), het Katlego Letlonkane talle organisasies gehelp om verandering teweeg te bring, veral mens- en...
Stellenbosch University
Da Vinci-robot plaas Tygerberg aan voorpunt van chirurgie-opleiding
Die toekoms van gevorderde chirurgiese operasies lê ongetwyfeld in tegnologie en toenemend in die gebruik van robotika vir ingewikkelde chirurgiese prosedures. Dit was dus ʼn groot oomblik vir die Fakulteit Geneeskunde en...
Stellenbosch University
SA moet weer kyk na sy definisie van ’n humanitêre vlugteling
Wêreldhumanitêre dag is op 19 Augustus gevier. In ʼn meningsartikel vir Mail & Guardian het dr Callixte Kavuro van die Department Publiekreg geskryf dat Suid-Afrika weer moet kyk na sy definisie van 'n humanitêre vlugteling en hoe hierdie...