7427 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
WOW-projek help leerders hulle studiedrome verwesenlik
Die Woorde Open Wêrelde- (WOW-)projek maak reeds byna twee dekades lank 'n tasbare verskil in die lewens van meer as 'n miljoen skoolleerders oor die hele land. WOW is 'n bemagtigingsprojek sonder winsoogmerk onder die beskerming van die...
Stellenbosch University
Quintin die robot bring geïsoleerde Covid-19-pasiënte in aanraking met families
Quintin die robot, wat dokters by die Tygerberg-hospitaal se intensiewesorgeenheid (ISE) bystaan, help ook nou om bekommerde gesinslede in aanraking te bring met ISE-pasiёnte wat geïsoleer moet word – en stel hulle in sommige gevalle in...
Stellenbosch University
Looking after your reproductive health in the month of love
We all know that February is the month of love, but since February 2006, the National Department of Health in South Africa has designated February as National Reproductive Health Month. The World Health Organization (WHO) describes...
Stellenbosch University
US-geleide internasionale konsortium ontvang EU-toekenning van R101 m vir navorsing oor epidemies
Die Universiteit Stellenbosch (US) staan aan die hoof van 'n internasionale konsortium wat onlangs 'n toekenning van vyf miljoen euro (nagenoeg R101 miljoen) van die Europese Unie se voorste navorsings- en innovasieprogram, Horizon Europe...
Stellenbosch University
Ontmoet Natuurwetenskappe se voortreflikste dosente
Die 2019-wenners van die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse Toekennings vir Voortreflike Onderrig is onlangs aangekondig. Dosente by die Fakulteit Natuurwetenskappe het twee van die 12 toekennings losgeslaan. Dr Marnel Mouton het...
Stellenbosch University
Uitgestorwe spesie ná 200 jaar in die Winterhoekberge herontdek
Een van die eerste bekende spesies wat in die 1800s weens bosbou- en landboubedrywighede in die Wes-Kaap uitgesterf het, 'n soort fonteinbos van die ertjie-familie wat langs bergstrome in die Tulbagh-omgewing voorgekom het, is herontdek...
Stellenbosch University
Speletjies met voorskoolse kinders verbeter ouer mense se geestelike welstand
Om speletjies saam met voorskoolse kinders te speel en interaksie met hulle te hê, kan help om die geestelike welstand en gemoedstoestand van ouer mense in tehuise en aftreeoorde te verbeter. Dít is die bevinding van 'n nuwe navorsingstudie...
Stellenbosch University
Blackie kombineer liefde vir wetenskap en onderrig in navorsing
'n Chemiese dosent van die Universiteit Stellenbosch (US), dr Margaret Blackie, wat onlangs 'n onderriggenootskap vir drie jaar van die Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) ontvang het, is daartoe verbind om nie net haar kennis op die...
Stellenbosch University
US navorsers help met genetiese studie oor bipolêre versteuring
US navorsers help met genetiese studie oor bipolêre versteuring Navorsers van die Universiteit Stellenbosch het 'n rol gespeel in wat waarskynlik die grootste genetiese studie oor bipolêre gemoedsversteuring tot op hede is. Die resultate...
Stellenbosch University
#USVroue: COVID-19 en die invloed daarvan op vroue
Vir Hannah Simba, 'n PhD-kandidaat in Openbare Gesondheid aan die Universiteit Stellenbosch (US), is die bevordering en insluiting van vrouewetenskaplikes noodsaaklik om algehele wetenskaplike uitnemendheid te kweek. Hierdie ontvanger van...