7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Innoverende Covid-19-behandeling red lewens en bespaar hulpbronne
Te midde van die Covid-19-pandemie het dokters by Tygerberg-hospitaal ʼn waagmoedige, minder bekende behandeling toegepas, wat nie net die dreigende ventilatortekort omseil het wat deur die groot getalle dodelike siek pasiёnte veroorsaak is...
Stellenbosch University
Maties skryf: Mawees in die grendeltyd
Claire Kelly is die waarnemende hoof en fakulteitsprogrambestuurder van die Universiteit se Transformasiekantoor—sy is ook getroud en is 'n ma van twee. Haar skrywe volg hiernaas: Die Universiteit Stellenbosch se Transformasiekantoor het...
Stellenbosch University
Moodley sluit by werkgroep aan wat Paralimpiese navorsing oorsien
Die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPC) het in sy relatiewe kort lewensduur ʼn groot impak gemaak. Sedert sy totstandkoming in September 1989 het hy die tweejaarlikse Paralimpiese Spele in een van die voorste sportgebeurtenisse ter...
Stellenbosch University
Omgee vir kollegas lei tot PhD
ʼn Liefde vir die mense saam met wie sy werk en 'n behoefte om hulle gesonde keuses te sien maak om chroniese siektes te voorkom en beheer, was die motivering vir dr Darcelle Schouw se PhD-studie oor 'n gesondheidsbevorderingsprogram by haar...
Stellenbosch University
Kaapse gesondheidswerkers red lewens gedurende COVID-19-pandemie
Gemeenskapsgesondheidswerkers in Kaapstad help red lewens gedurende die COVID-19-pandemie deur medikasie by die huise van mense wat in hoë-risiko groepe val af te lewer, skryf prof Bob Mash (Huisartskunde en Primêre Sorg) en sy mede-outeurs...
Stellenbosch University
"Die kenmerk van ’n vegter is om deur die storm vorentoe te beur..."
Die US se Rektor en Visekanselier, prof Wim de Villiers, het laat verlede jaar aangekondig dat 2020 die Universiteit se Jaar vir Persone met Gestremdheid sal wees. Die hoogtepunt van die jaar sal die sesde konferensie van African Network...
Stellenbosch University
Eenheid vir Gestremdhede verbeter inklusiwiteit en toeganklikheid
Die COVID-19-pandemie het die Universiteit Stellenbosch (US) gedwing om sy leer- en onderrigmetodes aan te pas om studente in staat te stel om die 2020-akademiese jaar suksesvol te voltooi. Terwyl hierdie aanpassings vir sommiges dalk...
Stellenbosch University
“Terugkyk is vorentoe kyk” – die volgende 30 jaar van internasionalisering by die US
Die Universiteit Stellenbosch (US) vier vanjaar 30 jaar van internasionalisering. Terselfdertyd berei US Internasionaal voor vir 'n eksterne ewekniebeoordeling. Albei behels heelwat terugkyk. Maar terugkyk impliseer ook vorentoe kyk. Die...
Stellenbosch University
WOW-projek help leerders hulle studiedrome verwesenlik
Die Woorde Open Wêrelde- (WOW-)projek maak reeds byna twee dekades lank 'n tasbare verskil in die lewens van meer as 'n miljoen skoolleerders oor die hele land. WOW is 'n bemagtigingsprojek sonder winsoogmerk onder die beskerming van die...
Stellenbosch University
Quintin die robot bring geïsoleerde Covid-19-pasiënte in aanraking met families
Quintin die robot, wat dokters by die Tygerberg-hospitaal se intensiewesorgeenheid (ISE) bystaan, help ook nou om bekommerde gesinslede in aanraking te bring met ISE-pasiёnte wat geïsoleer moet word – en stel hulle in sommige gevalle in...