7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Bevordering van inheemse kosse kan voedselsekerheid in Suider-Afrika help verbeter
Ondanks 'n oorvloed inheemse groente en vrugte in Suider-Afrika, word die inwoners van die streek steeds aan voedselonsekerheid blootgestel. Dit wil lyk asof daar nie waarde geheg word aan hierdie voedselgewasse en die potensiaal daarvan om...
Stellenbosch University
Regsraamwerk nodig om pasiënte se selfoondata te beskerm
Gesondheidsorgpraktisyns kan in afgeleë gebiede of in noodgevalle baie vinniger besluit watter soort behandeling 'n pasiënt benodig indien hulle onmiddellik toegang tot selfoondata oor die persoon se gesondheid kan kry. Hoewel hierdie...
Stellenbosch University
Onderwys moet 'konteks-resonerend en gepas vir die toekoms' wees om te hervorm
Akademici en navorsers van regoor die wêreld het by 'n virtuele konferensie wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Regstrust Leerstoel in Sosiale Geregtigheid aangebied is, koppe bymekaargesit om na te dink oor die uitdagings en...
Stellenbosch University
WhatsApp Chat Bot help mense met diabetes gedurende die pandemie
Die COVID-19-pandemie het geweldige druk op gesondheidsdienste geplaas om maniere te vind om voortgesette sorg te verskaf aan pasiënte met chroniese kondisies, soos diabetes. Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van...
Stellenbosch University
Program vir toekomstige professore: Dr Margreth Tadie
Dr Margreth Tadie, 'n dosent in die Departement Prosesingenieurswese, is deel van 'n uitgesoekte groep personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) wat deelneem aan die program vir toekomstige professore (FPP), 'n inisiatief van die...
Stellenbosch University
Toets ontwikkel om bees-TB in wilde renosters te bespeur
Haar nuuskierigheid om siektes – in diere en mense – te verstaan, het daartoe gelei dat dr Josephine Chileshe ʼn nuwe toestel ontwikkel om tuberkulose (TB) in renosters te diagnoseer. En dié week het sy haar doktorsgraad daarvoor ontvang van...
Stellenbosch University
Akkurate kwantifisering van seldinamika moontlik met nuwe sagteware
Ingenieurs en wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch het visualiseringssagteware ontwikkel wat outomaties spesifieke sellulêre prosesse soos mitochondriale splitsing en samesmelting kan lokaliseer en kwantifiseer, en dít boonop in...
Stellenbosch University
Darwin se laaste wens – die bestudering van gehandheid by plante
Aangesien die meeste blomme uit beide manlike en vroulike dele bestaan, kan hulle potensieel met hulleself paar (selfbestuiwing) of met 'n ander plant (kruisbestuiwing). Maar vind hierdie proses slegs per toeval plaas? Terwyl plante dikwels...
Stellenbosch University
Pandemie tref arm gesinne hard
Die gebrek aan inkomste, die aanvanklike staking van voedingsprojekte in sommige provinsies, die wanbestuuur van kospakkies, tesame met die ernstige inkrimping van die ekonomie, het daartoe bygedra dat die meeste arm gesinne in Suid-Afrika...
Stellenbosch University
Strategiese kommunikasie by die US
ʼn Inligtingstuk deur prof Hester Klopper, Viserektor: Strategie en Internasionalisering, 26 Mei 2021: Die Universiteit Stellenbosch (US) se standpunt oor aktuele sake, soos geslagsgebaseerde geweld, hoëronderwysfinansiering, transformasie...