7434 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Mass spectrometry applied
In today’s well-informed society people are more aware of what they consume and would like to be sure that the contents of a product correspond to its label. The food industry, like most industries suffers from the odd criminal mind that...
Stellenbosch University
Genomiese waarneming onder die soeklig by BMNI-symposium
Die nuwe, hipermoderne Instituut vir Biomediese Navorsing (BMNI) is onlangs by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidwetenskappe bekendgestel. Tydens ʼn genomika-simposium, wat as deel van die bekendstelling gehou is, het...
Stellenbosch University
Begaafde Maties slaan internasionale beurse los
'n Blink toekoms wag op twee akademies begaafde Maties wat onlangs R800 000 elk toegeken is om nagraadse studie aan 'n internasionaal erkende universiteit van hul keuse te volg. Die twee ontvangers, Aphiwe Jikazana, wat die FirstRand Laurie...
Stellenbosch University
Kieme wat longontsteking veroorsaak, skuil in geisers
'n Nuwe studie van die Universiteit Stellenbosch (US) het bevind dat bakterieë wat erge longontsteking (legioensiekte) kan veroorsaak, dalk in jou warmwatersilinder (geiser) skuil. “Ons navorsing werp meer lig op die verband tussen wanneer...
Public Squares Initiative
“Working outside the box”: SU Launches Public Squares Initiative to Foster Transdisciplinary Research at SU
Afrikaans to follow. Stellenbosch University (SU) proudly announces the official launch of the Public Squares initiative, a ground-breaking program aimed at advancing transdisciplinary research and fostering innovation within its academic...
Stellenbosch University
Natuurbewaring moet meer dinamies wees om impakte van klimaatsverandering te weerstaan
In 'n nuwe navorsingsartikel klap ekoloë en klimaatsveranderingspesialiste hard na huidige natuurbewaringspraktyke wat volgens hulle nie buigsaam en dinamies genoeg is om die impakte van klimaatsverandering te weerstaan nie. In die praktyk...
Confucius Institute
CISU contestants shine at Chinese Bridge South African finals
Outstanding results across categories: CISU contestants placed in the top three in every division of the South African Chinese Bridge finals, with achievements spanning university, secondary, and primary school levels. Students heading to...
Department of Journalism
Joernalistiekgegradueerdes kry SAFTA-benoeming vir dokumentêr
Historiese Eerste: Vier 2023 Joernalistiek-gegradueerdes het die departement se heel eerste SAFTA-nominasie ooit verdien vir hul dokumentêr, Van Brood en Water. Vinnige Sukses: Die film, wat in minder as 'n maand vervaardig is, is reeds by...
Stellenbosch University
Aloma’s contribution is no small feat
Aloma Fourie Planned Maintenance Manager in Facilities Management’s property services department. Aloma Fourie's contribution to Facilities Management over the decade that she has been part of the SUFM team, is no small feat. Her impact on...
Stellenbosch University
US ontvang NIH-toekenning van R40 miljoen om MIV-voorkomingstrategieë vir landelike gebiede in Afrika te ontwikkel
Prof Frank Tanser, ʼn top-wetenskaplike in MIV-navorsing wat onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (Seri) in die Skool vir Datawenskap en Rekenaardenke as Direkteur van...