7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
McNamara-toekenning bevorder PhD-student se MIV-navorsing
Toe Mary Grace Katusiime, ʼn PhD-student in die Departement Mediese Virologie aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch, onlangs die Margaret McNamara-toekenning ontvang het, het sy gevoel sy...
Stellenbosch University
US vestig eerste sentrum vir voedselveiligheid in SA
Pogings om voedselveiligheid in Suid-Afrika te verseker het 'n reuse hupstoot gekry danksy die daarstel van die Sentrum vir Voedselveiligheid wat gister deur die Universiteit Stellenbosch (US), in samewerking met Tiger Brands, op die US...
Stellenbosch University
Taal en kultuur moet instrumente van versoening wees
“Dit is uiters belangrik dat ons nie die taal wat ons praat en die kultuur wat ons leef as wapens teen mekaar gebruik nie, maar eerder as instrumente om versoening te kweek. Dit gaan nie net daaroor om van die verlede genees te word nie...
Stellenbosch University
#VrouevanUS: Om siekekamermaniere te onderrig
Die aanleer van kommunikasievaardighede gaan waarskynlik 'n toenemend belangrike plek in die mediese kurrikulum van die Universiteit Stellenbosch (US) inneem. Dr Elize Archer, wat aan die Sentrum vir Gesondheidsberoepe-onderwys (SGBO) aan...
Stellenbosch University
Vroueskoolhoofde in Suid-Afrika: die dinamiek wat sukses belemmer
Navorsing oor vroueskoolhoofde en onderwysleierskap draai om twee dominante narratiewe. Die een handel oor vroue se stryd om toegang tot leiersposte te bekom – sowel intern as ekstern. Die ander gaan oor die uitdagings waarmee vroue te...
Stellenbosch University
Impak op gesondheidskwessies van moeders en kinders in die Dunoon- en omliggende gebied
Hierdie inisiatief, ʼn vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch (US), Sharing Abundant Life Together (SALT) en die Departement van Gesondheid (DvG), bedien hoofsaaklik die Dunoon-gebied waar talle vroue MIV-positief en werkloos is...
Stellenbosch University
Kenners vra: Is wêrelddemokrasie in gevaar?
Is wêrelddemokrasie in gevaar? In die nuwe boek Democracy under Threat: A Crisis of Legitimacy?worstel 'n aantal toonaangewende navorsers uit verskillende wêrelddele, insluitend Suid-Afrika, met dié vraag. Môre Prof Ursula van Beek, die...
Stellenbosch University
Navorsing kyk na geestesgesondheid onder studente
Die universiteitsjare is 'n kritieke tydperk wanneer studente die uitdagende oorgang beleef na volwassenheid. Alhoewel studentejare meestal gekenmerk word deur positiewe ervarings en persoonlike groei, is dit ook 'n algemene lewenstydperk...
Stellenbosch University
Innoverende tegnologie kan help in stryd teen renosterstropery
Renosterstropery is 'n baie ernstige probleem in Suid-Afrika met meer as 1 000 renosters wat volgens die internasionale organisasie, Save the Rhino, per jaar vanaf 2013 tot 2017 doodgemaak is. En hoewel teenstropingstrategieë bygedra het...
Stellenbosch University
Gesogte toekennings vir US Aardwetenskapstudente
Nagraadse studente van die Departement Aardwetenskappe, Lindo Makhathini en Jonathan Gloyn-Jones, het met twee van die Geologiese Vereniging van Suid Afrika (GSSA) se gesogte toekennings weggestap. Lindo Makhathini het die Suid-Afrikaanse...