7427 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Mediese student seëvier ook oor veldwedlope
Hoe meer jy doen, hoe meer kan jy doen. Vra net vir Annamart Laubscher, finalejaar mediese student en top-veldwedloopatleet. Sedert 2013, toe Annamart aan dié sport begin deelneem het, het sy al 'n indrukkende 21 eersteplekke behaal in 'n...
Stellenbosch University
Innovasie in wetenskapsonderrig by AvOL 2017
Die Fakulteit Natuurwetenskappe het onlangs in totaal 12 aanbiedings gedoen by die jaarlikse Stellenbosch Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) se konferensie, met aardwetenskappe-dosent dr. Bjorn von der Heyden wat die naaswenner was...
Stellenbosch University
Hoe #US99 lewens verander het
“Lewensveranderend", “dankbaar" en “nog onwerklik". Dit is hoe 'n paar gegradueerdes van die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs hulle gevoel beskryf het toe hulle gehoor het die volle uitstaande bedrag van hulle studieskuld gaan...
Stellenbosch University
Studie bekyk die bitter smaak van heuningbostee
Hoekom smaak sekere heuningbostee bitter en ander nie? Dit is die onderwerp van Lara Alexander se PhD-studie. Alexander is ’n student in die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit van AgriWetenskappe in die Departement Voedselwetenskap...
Stellenbosch University
Skenking van R2.9 miljoen lei tot eerste nagraadse program in brandingenieurswese
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Eenheid vir Brand-ingenieurswesenavorsing (FireSUN) het ʼn finansiële inspuiting van R2.9 miljoen ontvang wat gebruik sal word om Afrika se heel eerste nagraadse program in brandingenieurswese te...
Stellenbosch University
US vier Archer en Decloedt se onderwysuitnemendheid
Twee senior lektore van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe is by die Universiteit Stellenbosch (US) se toekenningsplegtigheid vir onderwys- en navorsingsuitnemendheid vir hul uitnemendheid in onderwys en leer vereer. Die...
Stellenbosch University
Nuwe siftingsinstrument vir ADHD
Lede van die Biomediese Ingenieurswese Navorsingsgroep aan die Universiteit Stellenbosch het 'n nuwe siftingsinstrument vir ADHD onder kinders ontwikkel. Die projekspan bestaan uit prof Pieter Fourie, 'n pediater en ingenieur, en twee van...
Stellenbosch University
Tien minute met Bonang Mohale: Spreker by #MatiesTuiskoms
Op 1 Maart was Bonang Mohale, die HUB van Business Leadership South Africa (BLSA) by die #MatieTuiskoms vir 'n gesprek met twee MBA-graduandi van die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool (USB) oor die onderwerp Sal die Suid-Afrikaanse...
Stellenbosch University
Studie kyk na die rol van inheemse kennis in opvoeding
Blootstelling aan die formele koloniale opvoedingsisteem het daartoe gelei dat kinders in 'n landelike inheemse gemeenskap in die Oos-Kaap gesosialiseer is op so 'n manier dat dit hulle van hulle inheemse en kulturele maniere van wees, lewe...
Stellenbosch University
McNamara-toekenning bevorder PhD-student se MIV-navorsing
Toe Mary Grace Katusiime, ʼn PhD-student in die Departement Mediese Virologie aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch, onlangs die Margaret McNamara-toekenning ontvang het, het sy gevoel sy...