7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
DNS-toets kan dalk help om servikale kanker vroeër op te spoor
As die vierde algemeenste kanker by vroue wêreldwyd, bly servikale kanker 'n groot gesondheidsuitdaging. Meer as 90% van sterftes kom in lae- en middelinkomstelande (LMIL's) voor, met Afrika suid van die Sahara as een van die streke wat die...
Stellenbosch University
Naspers-toekennings maak deure oop vir Chinese taalstudente aan die US
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die prestasies van sy topstudente in Chinese taalstudies gevier by ʼn glansgeleentheid wat deur die Departement Moderne Vreemde Tale by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Studie (Stias)...
Stellenbosch University
US open IMPACT Opeluglaboratorium
Die Hans Merensky-navorsingsleerstoel in Gevorderde Modellering van Bloekomhoutproduksie (of EucXylo) aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Woensdag 11 September 2024 sy IMPACT- (Intensive Monitoring of Planted And Competing Trees)...
Stellenbosch University
7th Women’s Day takes us back to our roots
For the seventh time this year, more than two hundred women of SU's RC Operations and Finance accepted Prof Stan du Plessis, our COO's invitation to came together on Women's Day to celebrate together. This year, SU's Facilities Management...
Stellenbosch University
SA benodig nuwe strategie om landbouvoedsel-uitvoere na EU te verhoog
Hoewel Suid-Afrika sterk handelsooreenkomste met die Europese Unie (EU) het en sy grootste handelsvennoot in Afrika is, neem die omvang van landbouvoedselhandel met die EU af, grootliks weens groeiende handelsversperrings en verwante...
Stellenbosch University
Gerekenariseerde stelsel help bekamp bedreigings op see
Kuslande in Afrika kry toenemend met talle bedreigings op see soos seerowery, onwettige visvangpraktyke en die besoedeling van seelewe te doen. En hulle het nie altyd die kapasiteit en vermoë om hierdie gevare vroeg raak te sien en hul...
Stellenbosch University
Wat het van die ‘sorg’ in gesondheidsorg geword?
Die Departement Psigiatrie en die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch wil graag hul innige simpatie betuig met die families van die mense wat met hul lewe geboet het weens die oorhaastige en...
Stellenbosch University
‘Ons moet op grondslag fokus’ – paneellede by Onderwysnavorsingkonferensie
'n Paneelbespreking oor “Die praktyk van verbetering" was een van die hoogtepunte van die jaarlikse konferensie oor Kwantitatiewe Toepassings in Onderwysnavorsing wat op 28 en 29 September aangebied is deur RESEP, 'n navorsingsgroep oor...
Stellenbosch University
Woordelose prentboeke help ouers en kinders lees
In Suid-Afrika onderskat ons dikwels die potensiaal van woordelose prenteboeke om veral by ouers en hul voorskoolse kinders in arm gemeenskappe 'n kultuur van lees te help bevorder en geletterdheid te verbeter. "Dit is ten spyte van...
Stellenbosch University
Genootskappe gee navorsing ʼn hupstoot
Daar is geen tekort aan talent by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe nie en die Discovery-stigting het onlangs genootskappe aan ’n paar van hierdie weetgierige individue toegeken. Die beurse sal...