7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Klimaatsverwarming plaas woestynakkedisse in ’n “lewenskoste”-knyp
Klimaatsverwarming het tot gevolg dat woestynakkedisse in tropiese en subtropiese streke soos die Kgalagadi-woestyn in Suid-Afrika, meer energie spandeer om te oorleef en te groei. Hulle moet ook harder werk om kos te vind om in hierdie...
Stellenbosch University
Navorsing vir meestersgraad werp lig op geweld teen onderwysers
Siboniso Mcobothi se navorsing vir sy meestersgraad in die opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) werp lig op ʼn kwessie wat dikwels in Suid-Afrika se onderwyskrisis misgekyk word. Nuusberigte skyn meestal die kollig op leerders...
Stellenbosch University
Ontsettende nagevolge van TB meningitis beskryf in nuwe studie
Tuberkulose is een van die top 10 oorsake van sterftes in kinders onder die ouderdom van vyf wêreldwyd. Jong kinders, met onvolgroeide immuunstelsels, is meer geneig om verspreide siektes te ontwikkel. Verspreide TB ontstaan wanneer die...
Stellenbosch University
Sommige insekbevolkings neem af, maar wat gebeur met die ander 99%?
'n Span wetenskaplikes van Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk het 'n sinteseraamwerk ontwikkel wat veelvuldige bewysstrome integreer. Deur diue gebruik hiervan, is dit dan moontlik om veranderinge in insekbiodiversiteit vinning te kan...
Stellenbosch University
Nuwe verslag bied insigte oor SA tieners se slimfoongewoontes
Hedendaagse tieners is die eerste geslag wat met konstante aanlynverbinding grootword. Namate slimfone al hoe dieper ingeburger raak in hulle lewens, onstaan die vraag: Wat weet ons van hoe hulle dit gebruik? 'n Nuwe navorsingsverslag deur...
Stellenbosch University
Nuwe verslag bied insigte oor SA tieners se slimfoongewoontes
Hedendaagse tieners is die eerste geslag wat met konstante aanlynverbinding grootword. Namate slimfone al hoe dieper ingeburger raak in hulle lewens, onstaan die vraag: Wat weet ons van hoe hulle dit gebruik? 'n Nuwe navorsingsverslag deur...
Stellenbosch University
Brugbouer en staatmaker
Wanneer Wildré Kok praat oor haar rol as Kantoorbestuurder van prof Elmi Muller, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), weerklink haar passie vir organisering en verbetering in elke woord. “Ek wil 'n...
Stellenbosch University
Die evolusie van Bestuurswetenskappe
Die Depatement Ondernemingsbestuur aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs die 2024-konferensie van die Suider-Afrikaanse Instituut vir Bestuurswetenskappe (SAIMS) aangebied. Die vier dae lange geleentheid met insiggewende aanbiedings...
Stellenbosch University
Twee US-studente met L’Oréal-Unesco-toekennings vereer
Twee uitsonderlike doktorale studente van die Universiteit Stellenbosch (US), Pamela Ncube en Welile Nwamba, is met die prestigeryke L'Oréal-UNESCO For Women in Science Young Talents Sub-Saharan Africa-toekenning vir 2024 vereer. Hierdie...
Stellenbosch University
Studie toon werk-e-posse, -oproepe op gholfbaan beïnvloed prestasie nadelig
Deur jou werkverwante e-posse na te gaan of sake-oproepe te neem terwyl jy gholf speel, kan jy jouself moontlik van daardie ontwykende arend of voëltjie ontneem. Só sê 'n groep navorsers van die Departement Inligtingwetenskap aan die...