7428 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Eerste multimedia woordeboek vir Suid-Afrikaanse Gebaretaal
'n Woordeboekkundige en 'n rekenaarwetenskapstudent van die Universiteit Stellenbosch (US) het saamgespan om 'n prototipe van die eerste multimedia elektroniese woordeboek (MEW) vir Suid-Afrikaanse Gebaretaal daar te stel. Dr. Hanelle...
Stellenbosch University
Om die onmoontlike reg te kry – inspirerende woorde deur Lewis Pugh aan die DTTS
Die wêreldbekende avonturier-swemmer, Lewis Pugh, het personeel van die Desmond Tutu TB-sentrum (DTTS) van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) by die Universiteit Stellenbosch (US) geïnspireer en aangemoedig om saam...
Stellenbosch University
Hepatitis kan deur vroeë optrede uitgewis word
Die World Health Assembly (Wêreldgesondheidsbyeenkoms) het in Mei vanjaar vir die eerste maal in die geskiedenis ʼn strategie aanvaar om virale hepatitis uit te wis. Na aanleiding daarvan is op die tema "Uitwissing" besluit vir vanjaar se...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die Lewe: Christine Groenewald
Christine Groenewald , die Universiteit Stellenbosch (US) se Omgewingsvolhoubaarheidskoördineerder, is ʼn kampvegter vir groener kampuspraktyke. Haar dinamiese rol behels om die Universiteitsgemeenskap op te voed en te betrek by werksessies...
Stellenbosch University
US Biblioteek stel insiggewende uitstalling bekend om oor 30 jaar van demokrasie te besin
'n Baie waardevolle uitstalling wat lig op Suid-Afrika se onstuimige verlede werp voor en ná die aanbreek van demokrasie 30 jaar gelede, is vandeesweek by die Universiteit Stellenbosch (US) se Biblioteek- en Inligtingsdiens geopen. Die...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die Lewe: Fiona van Kerwel
As die Bestuurder van Woorde Open Wêrelde, oftewel WOW, speel Fiona van Kerwel al vir 20 jaar ʼn belangrike rol om veral jongmense se potensiaal te ontgin en hulle deur selfontwikkeling te bemagtig. Die WOW-projek val onder Sosiale Impak en...
Stellenbosch University
Mariner 4.0 help seevaarders in stryd teen seesiekte — Dr Nicole Taylor
As jy 'n seevaarder is, is die laaste ding wat jy wil hê om aan bewegingsiekte te ly en seesiek te word. Wanneer jy besig is met dek- en verblyfpatrollies, die vaartuig stuur, diens doen op die uitkyk, of die offisier aan diens bystaan, het...
Stellenbosch University
EBW Visedekaan: Leer en Onderrig reflekteer na 13 veelbewoë jare
‘Ek sal die kameraadskap mis om saam aan moeilike kwessies te werk; die geleentheid om 'n verskil in iemand se lewe te kon maak en die opwinding wat 'n nuwe dag bring.’ Prof Ronel du Preez-Snyman, se derde en laaste termyn as Visedekaan...
Stellenbosch University
RNE moet huishoudings met kinders aan die hoof prioritiseer
As daar een ding is wat Suid-Afrika se nuwe regering van nasionale eenheid moet prioritiseer, is dit huishoudings met kinders aan die hoof. Kinders uit hierdie huishoudings word van hul grondwetlike regte op gesins- of ouerlike sorg...
Stellenbosch University
Nosipiwo Matiwane sentreer gemarginaliseerde stemme
Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte en geslagsgelykheid beywer. Deur hulle toewyding en leierskap inspireer en...