7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Universiteite moet saamwerk om meertaligheid te versterk
In 'n eerste kollokwium oor die pad vorentoe met die nuwe Taalbeleidsraamwerk vir Hoëronderwysinstellings op 28 en 29 September 2021 was hoëronderwysverteenwoordigers dit eens dat samewerking deurslaggewend sal wees. Die geleentheid is...
Stellenbosch University
Voedseletikette: ‘Maak gesonde keuses die maklike keuse,’ vra navorsers
Die rol van voedseletikette in die vermindering van nie-oordraagbare siektes (NOS's), wat 71% van sterftes veroorsaak, is wêreldwyd 'n twispunt. Een van die grootste geskilpunte is die gebruik van gesondheidsaansprake op voedseletikette...
Stellenbosch University
SA se kaalvoetkinders dra skoolskoene wat nie behoorlik pas nie
Baie kinders in Suid-Afrika loop die risiko om voetafwykings soos hammer-, klou- en inmekaargetrekte tone en uitgroeisel op hul hakke te ontwikkel omdat hulle skoolskoene dra wat nie behoorlik pas nie. Dít is een van die belangrikste...
Stellenbosch University
Nou praat Velddrif-jeug besigheid danksy US-samewerkingsprojek
'n Aantal jongmense van die Noordhoek-gemeenskap op Velddrif langs die Weskus het hulle eie ondernemings begin of bestaande ondernemings uitgebrei nadat hulle onlangs 'n entrepreneursgerigte sosiale-impakprogram van die Universiteit...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Thulani Hlatswayo
As werknemer in Studenteregering en assistentkoshuishoof van Metanoia, vervul Thulani Hlatswayo 'n kernrol om studente op hulle transformerende reis aan die Universiteit Stellenbosch (US) by te staan. Gelukkig is dít 'n taak waarvoor sy...
Stellenbosch University
Malope haal die Mail & Guardian se 200 Jong Suid-Afrikaners lys
Malebo Malope, 'n genetiese voorligter en dosent aan die Universiteit Stellenbosch (US), is aangewys as een van die Mail & Guardian se 200 Jong Suid-Afrikaners vir 2022. Hierdie gesogte lys vier uitstaande jong individue wat daartoe verbind...
Stellenbosch University
Voldoende toesig oor maatskaplike werkers kernbelangrik vir werksbevrediging, goeie dienslewering
Maatskaplike werkers het voldoende toesig in die vorm van voortgesette opleiding en professionele leiding nodig om doeltreffende en voldoende dienste in uitdagende omstandighede te lewer. Ongelukkig is toesig steeds ʼn onderwerp wat te min...
Stellenbosch University
#USVroue: Dr Elmien Sinclair: 'Leierskap is veeleisend, dog baie vervullend'
Leierskap is veeleisend, veral om te voldoen aan verwagtinge dat leiers al die antwoorde moet hê. Maar leierskap kan baie vervullend wees, veral as leiers aanvaar dat hulle nie al die antwoorde het nie en ander vergesel op die reis om dit...
Stellenbosch University
Skuilings help mishandelde vroue om nuut te begin
Mens hoor feitlik elke dag nóg ʼn aaklige storie oor vroue wat iewers in Suid-Afrika aangerand, verkrag of vermoor is. Selfs gedurende Vrouemaand duur geslagsgebaseerde geweld (GGG) onverpoos voort. Vir diegene wat GGG en veral geweld deur ʼn...
Stellenbosch University
#CS4D2022: FGGW-personeellede en -studente staan saam om geestesiektestigma in gesondheidsorg te help afbreek
Personeellede en studente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US) het hulle sokkies behoorlik opgetrek toe hulle voorberei het vir #CrazySocks4Docs-dag (#CS4D), wat op Vrydag, 3...