7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Inklusiewe beraadslaging nodig om kollektiewe klimaataksies aan te spoor – Dr Dominic Okoliko
Mense se persepsies van, houdings oor, en ondersteuning vir klimaatbeleid word beïnvloed deur die wyse waarop die media oor klimaatsverandering berig. Media (kommunikasie) of media-bemiddelde kommunikasie oor klimaatsverandering, of die...
Stellenbosch University
Meer kinders in Afrika suid van die Sahara sterf aan Covid-19 as elders
Veel meer kinders wat met Covid-19 in hospitale in Afrika suid van die Sahara opgeneem is, sterf as kinders in hospitale in die VSA en Europa. Dít volgens ʼn nuwe multisentrum-studie onder leiding van ʼn epidemioloog in aansteeklike siektes...
Stellenbosch University
US-toppresteerders ontvang erkenning vir uitnemendheid
'n Groep van 73 studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Dinsdag 18 Oktober 2022 elk 'n Rektorstoekenning vir Uitnemende Prestasie ontvang ter viering van hulle besondere sukses op verskeie terreine van die studente- en...
Stellenbosch University
Dr Zweig se lang pad na sukses
Toe Patricia Zweig, beter bekend as Trish, op 36-jarige ouderdom begin studeer het, het sy nooit gedroom dat sy op die ouderdom van 62 met ʼn Philosophiae Doctor (PhD) sou gradueer nie. Maar op 5 Desember het Zweig, ʼn dosent en navorser vir...
Stellenbosch University
Studie wil sorg vir TB-pasiënte help verbeter
ʼn Eenvoudige en kostedoeltreffende vroeë pasiëntinteraksieproses kan help verseker dat Suid-Afrikaners wat in hospitale met TB gediagnoseer word, voortgesette sorg ontvang nadat hulle na klinieke vir TB-behandeling en vir registrasie in...
Stellenbosch University
Departement neem afskeid van vyf kollegas
Aan die einde van 2022 neem die Departement Ondernemingsbestuur van vyf langsdienende kollegas afskeid. Prof Johann de Villiers en dr Mike Lamont tree af uit die fokusarea Beleggingsbestuur, terwyl 'n derde kollega van dieselfde fokusarea...
Stellenbosch University
Stigmatisering van funksionele aanvalle onder die soeklig in Geestesgesondheids-bewustheidsmaand
Funksionele aanvalle (FA) – waarneembare paroksismes (skielike aanvalle) of 'n verandering in gedrag of beweging met of sonder dat die persoon hul bewussyn verloor – is 'n ernstig geestessiekte en kan 'n negatiewe uitwerking hê op die...
Stellenbosch University
Meer bewyse vir verband tussen mikrobloedklonte en graad van Covid-19
Nuwe navorsing toon dat die Omicron-virus en sommige van sy variante aansienlik laer vlakke van bloedstolling tot gevolg het. Dit verskaf verdere bewys vir die onderlinge verband tussen die graad van die siekte en die voorkoms van...
Stellenbosch University
Beleggings in IKT kernbelangrik vir inklusiewe ekonomiese groei, ontwikkeling in Afrika
Beleggings in inligting-, kommunikasie- en tegnologie-infrastruktuur (IKT) is die sleutel tot volgehoue inklusiewe ekonomiese groei en ontwikkeling in Afrika. Dít is volgens ʼn studie deur dr Mamello Nchake van die Departement Ekonomie aan...
Stellenbosch University
Tien pryse vir US-agronome en hul kollegas
Die kaliber van die studente en personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) wat met andere saamwerk om belangrike agronomiese kwessies in die Suid-Afrikaanse landbou aan te spreek, is bevestig deur die Suid-Afrikaanse Vereniging vir...