7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Hibridiese Desember-gradeplegtighede vier akademiese sukses ondanks moeilike 2021
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vanjaar 5 629 kwalifikasie toe by sy hibridiese gradeplegtighede van 13–16 Desember 2021. Dit sluit in 'n rekord-getal van 677 meestersgrade – die meeste die afgelope tien jaar. 'n Rekord-getal van...
Stellenbosch University
Data van Suid-Afrika bevestig groter risiko van herinfeksie met Omikron
Twee metodes wat deur Suid-Afrikaanse wetenskaplikes ontwikkel is om tekens van immuunontduiking deur variante van kommer (soos Omikron) op bevolkingsvlak op te spoor, sal openbare gesondheidsowerhede se vermoë om betyds op nuwe variante...
Stellenbosch University
Wetenskap- en geneeskunde-studente loop met louere weg in US se FameLab-uitdun
Tarryn Surajpal, 'n meestersgraadstudent in Toegepaste Wiskunde by die Universiteit Stellenbosch (US), het as wenner uit die stryd getree by die US-uitdun van die 2022-siklus* van die nasionale FameLab-wetenskapkommunikasie- en...
Stellenbosch University
FGGW-alumni deel hulle navorsingsreistogte tot by die Universiteit van Oxford
Vyf alumni van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs die verhale gedeel van die onderskeie reistogte wat hulle tot by die Universiteit van Oxford gelei het. Dit was tydens ʼn virtuele geleentheid, genoem die...
Stellenbosch University
Multifunksionele KUZE hou talle voordele vir leerders in
“Sit is die nuwe rook" – dié gonsfrase, wat langdurige sitgewoontes met die skadelike langtermyngevolge van 'n strawwe rookgewoonte vergelyk – is geensins 'n oordrywing nie. Om dié probleem aan te spreek, het staanlessenaars die afgelope...
Stellenbosch University
ADA-somerskool bemagtig vakkundiges van môre
Februarie was 'n produktiewe maand vir die Afrika Doktorale Akademie (ADA) by die Universiteit Stellenbosch (US). Die ADA het oor die verloop van drie weke PhD-studente en akademici uit 15 Afrikalande verwelkom wat aan die Akademie se...
Stellenbosch University
Aangename persoonlikhede ʼn top-teiken vir kubermisdadigers – US-studie
Mense met ʼn aangename persoonlikheid het ʼn groter kans om deur kubermisdadigers gemanipuleer te word om private en sensitiewe inligting te deel, het ʼn nuwe studie aan die Universiteit Stellenbosch (US) bevind. Dié studie deur die Kaapstadse...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die Lewe: Valdene Southon
Valdene Southon is veel meer as bloot ʼn assistent by die Universiteit Stellenbosch (US) se Kampusgesondheidsdiens. Sy speel ʼn sleutelrol wat veel verder strek as die tipiese grense van administratiewe werk. Sy het ʼn agtergrond in die regte...
Stellenbosch University
’n Dag in die lewe: Meggan Ceylon
Meggan Ceylon speel 'n sleutelrol in die reël van konferensies en prestigeryke geleenthede by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW). Sy floreer onder druk en werk graag saam met die dinamiese bemarking- en...
Stellenbosch University
Oorweeg gerus minder stikstof op Wes-Kaapse canolalande, wys PhD-studie
Die meeste Wes-Kaapse graanprodusente wat ook canola aanplant, kan gerus minder stikstofbemesting tot hul canolalande toedien as wat hulle tans doen – en sodoende heelwat spaar. Dis 'n positiewe gevolg van die beginsels rondom...