7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Digters Schaffer en Pedro by fees gehuldig
Twee digters met bande met die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Afrikaans en Nederlands is onlangs by die 10de Tuin van Digters-fees by die Breytenbachsentrum op Wellington vereer – dosent dr Alfred Schaffer as feesdigter, en...
Stellenbosch University
Ooreenkoms om entstofoordragtegnologie te verbeter
Beter entstofoordragtegnologie kan ʼn sleutelrol speel om seker te maak dat individue toegang tot beter gesondheidsorg het. Dít is die doelwit van ʼn groep navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Ingenieurswese en...
Stellenbosch University
Studie toon vroulike regslui in SA word steeds ongelyk behandel
Hoewel vroue in regsberoepe in Suid-Afrika reeds groot vooruitgang gemaak het en al neem die aantal vroue in dié beroep bestendig toe, is dit vir hulle steeds moeilik om tot senior posisies te vorder of om vennote in regsfirmas te word. Dít...
Stellenbosch University
Twee FGGW-wetenskaplikes sluit by geledere van A1-gegradeerde navorsers aan
Twee voortreflike navorsers aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs by die Nasionale Navorsingstigting (NNS) se prestigeryke lys van A1-gegradeerde wetenskaplikes...
Stellenbosch University
ʼn Dekade van uitnemende navorsing, innovasie en nagraadse studie
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op 11 April 2022 ʼn oorsig van vordering in Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie aan die instelling die afgelope dekade ontvang van prof Eugene Cloete, wie se tweede termyn as...
Stellenbosch University
Mylpaal vir MH-praktisyn ten spyte van persoonlike uitdagings
Phumla Banjwa, Fakulteit Opvoedkunde, Regte en Teologie se Menslike Hulpbronne-praktisyn, het op 25 Oktober 2023 haar Meestersgraad in Bedryfsielkunde verwerf. Haar liefde vir Menslike Hulpbronne (MH) kom van 'n jong ouderdom en ten spyte...
Stellenbosch University
Wêreld TB-dag: Geteikende intervensies nodig om mense met TB te help
Hoewel daar doeltreffende behandeling vir Tuberkulose (TB) beskikbaar is, het dit voor Covid-19 die grootste aantal sterftes wêreldwyd weens 'n enkele aansteeklike agent veroorsaak. Meer navorsing oor die voorspelling en verbetering van...
Stellenbosch University
The Union-lidmaatskap ʼn viering van die Aartsbiskop se lewe vir Hesseling
Professor Anneke Hesseling het gesê sy voel “bevoorreg en nederig" vanweë die erelidmaatskap wat sy van die Internasionale Unie Teen Tuberkulose en Longsiekte (die Union) ontvang het. Die Union is ʼn vooraanstaande internasionale liggaam wat...
Stellenbosch University
US-onderiggenoot 2022: Dr Marnel Mouton
Dr Marnel Mouton, Departement Plant- en Dierkunde (Fakulteit Natuurwetenskappe), het 'n US-onderriggenootskap vir die tydperk 2022–2024 ontvang. Die Universiteit Stellenbosch (US) het in 2009 die onderriggenootskapsprogram ingestel om...
Stellenbosch University
Wêreldvigsdag: Dis tyd om te praat oor kinders wat MIV-blootgestel en ‘MIV-vry’ is
Woensdag (1 Desember) is Wêreldvigsdag. In ʼn meningsartikel vir Health24 (1 Desember), skryf prof Amy Slogrove van die departement Pediatrie en Kindergesondheid dat die tyd aangebreek het om kinders wat MIV-blootgestel en MIV-vry is, ten...