7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
FGGW-kinderpsigiater ontvang gesaghebbende toekennings
Dr Anusha Lachman, kliniese hoof van die Kinderpsigiatrie-eenheid by Tygerberg-hospitaal en senior dosent in psigiatrie by die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n gesaghebbende toekenning van King's College London Erasmus+ ontvang...
Stellenbosch University
DTTS-geleide studie doeltreffende behandeling om multimiddelweerstandige TB by kinders én volwassenes te voorkom
'n Rigtinggewende kliniese proef wat verlede week by die vergadering van die Union Conference on Lung Health in Parys-bekend gestel is, het getoon dat 'n orale antibiotika wat een keer per dag vir ses maande geneem word, die risiko om...
Stellenbosch University
Merkwaardige nuwe kernmagnetiese resonans-instru-mente maak die US 'n leier in wetenskap-like navorsing
Die Sentrale Analitiese Fasiliteite (SAF) se Kernmagnetiese Resonans (KMR)-fasiliteit by Universiteit Stellenbosch (US) is op 13 April heropen. Twee merkwaardige, unieke nuwe KMR-instrumente, vervaardig deur Bruker, ter waarde van byna...
Stellenbosch University
Anatomie uit ʼn ander perspektief
Speelklei is nie ʼn item wat gereeld op rekwisisievorms van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) verskyn nie. Dis wel iets wat Janine Correia, dosent in anatomie, deesdae vir haar studente aankoop sodat hulle al...
Stellenbosch University
US onwrikbaar verbind tot menseregte, waardigheid, meertaligheid en inklusiwiteit
Die Universiteit Stellenbosch (US) neem kennis van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) se verslag oor taal in US-koshuise. “Menswaardigheid is ononderhandelbaar by die Universiteit en moet gerespekteer en gehandhaaf word. Die US...
Stellenbosch University
Onderling verbind: Mens- en diere-TB deel van dieselfde probleem
Tuberkulose (TB) by mense kan nie uitgeroei word tensy TB by diere ook uitgeskakel word nie, omdat hierdie twee siektes ten nouste onder die sambreel van “Een Gesondheid" verbind is. Dít is die kernboodskap wat die Dieretuberkulose...
Stellenbosch University
Meesterstudent oorkom tragedie om droom te verwesenlik
Toe Chantal de Long van Delft in 2020 vir haar meestersgraad by die Universiteit Stellenbosch (US) geregistreer het, het sy uitgesien na die uitdaging en was sy vasbeslote om hard te werk en die beste gebruik van die geleentheid te maak...
Stellenbosch University
Opvoedkundige assessering 'n belangrike deel van onderrig en leer
Opvoedkundige assessering by skole en universiteite behoort gesien te word as 'n manier waardeur onderrig en leer kan plaasvind en nie net as ʼn meganisme om leerders en studente te toets nie. Dít is een van die kernargumente in 'n nuwe boek...
Stellenbosch University
Skool vir Rekeningkunde sosiale impak inisiatiewe verander lewens
Die Skool vir Rekeningkunde het onlangs weereens sy uitnemendheid ten toon gestel deur twee sosiale impakprojekte aan te bied wat die lewens van jong gevangenes en skoolonderwysers in die Wes-Kaap op ʼn positiewe wyse beïnvloed het. Die...
Stellenbosch University
PhD-studie kan help keer dat beestuberkulose onder Afrika-buffels versprei
ʼn Navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn innoverende manier gevind om beestuberkulose (bees-TB) by Afrika-buffels te diagnoseer en besmette diere vinniger en meer akkuraat te identifiseer. Dit kan die verspreiding van dié...