7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kombinasie van rook en drink vergroot risiko van wiegiedood
Kinders van ma's wat beide gerook en gedrink het na die eerste trimester van swangerskap, het 'n twaalf keer hoër risiko vir wiegiedood, of skielike-suigelingsterftesindroom (SIDS) wanneer hulle vergelyk word met baba's wat geen...
Stellenbosch University
US se Verlengde Graadprogram bied omvattende steun aan studente
Danksy die Verlengde Graadprogram (VGP) wag daar 'n blink toekoms op studente soos Axola Dlepu, een van die studente wat toelating tot die Universiteit Stellenbosch (US) deur dié program verkry het. Hierdie innoverende program is 'n aantal...
Stellenbosch University
US Afdeling Navorsingsontwikkeling skitter by navorsingsbestuurstoekennings
Drie personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) het op Donderdag 5 September 2019 gesogte toekennings ontvang vir hulle bydrae tot navorsingsbestuur in Suider-Afrika by die jaarlikse DWI...
Stellenbosch University
US eerste in Afrika om kongres oor internasionale vertaal-studies aan te bied
Danksy die werk van 'n toegewyde span akademici in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch vind die eerste kongres oor vertaal- en tolk-studies van die European Society for Translation Studies (EST) op...
Stellenbosch University
Mash vereer vir sy bydrae tot huisartskunde
Hy het vir twee jaar na Suid-Afrika gekom – en is nooit weer weg nie. Nou is Professor Bob Mash, die Uitvoerende Hoof van die Departement Huisartskunde en Noodgeneeskunde, asook die hoof van die Afdeling Huisartskunde en Primêre Sorg...
Stellenbosch University
Afstandtoegang tot biblioteekbronne en -dienste gedurende die sluitperiode
Kontak ons Jy kan met die Biblioteek vir hulp in verbinding tree deur ons aanlyn verwysingsdiens, Ask a Librarian, en ook deur Twitter en Facebook. E-posse kan ook aan die Fakulteitsbibliotekarisse gerig word of skakel hulle direk vir...
Stellenbosch University
#USVroue: Bevorder vrouegesondheid
Vroue- en voortplantingsgesondheid word dikwels afgeskeep in die openbare domein. Dr Rizwana Roomaney, 'n dosent in die Departement Sielkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), wil dít help verander. As 'n ervare metodoloog wat by die...
Stellenbosch University
Klassifiseer jou hoes: Hou dit met COVID-19 verband of nie?
Hoesbuie kan ʼn simptoom wees van ʼn reeks respiratoriese siektes, nie net van COVID-19 nie. Mense weet egter nie noodwendig hoe om onderskeid te tref tussen ʼn COVID-19-positiewe en ʼn COVID-19-negatiewe hoes nie. Navorsers aan die...
Stellenbosch University
US brei konsultasieproses oor historiese Hardekraaltjie-begraafplaas uit
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy gemeenskapsdeelnameproses oor die terrein op sy Tygerberg-kampus wat voorheen as die Hardekraaltjie-begraafplaas bekend was, uitgebrei. Die begraafplaas, wat van 1909 tot 1946 in gebruik was, het...
Stellenbosch University
’n Dag in die lewe: Dr Jill Ryan
Sedert Dr Jill Ryan by die Universiteit Stellenbosch (US) se Eenheid vir Gelykwaardigheid begin werk het, is sy ’n uitgesproke stem teen geslagsgebaseerde geweld. Ryan sê sy is dankbaar om ’n verskil te kan maak. Wanneer sy met opleiding...