7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Manlike eweknie-netwerke ingespan in grootskaalse baanbreker-proefneming om meer mans by MIV-voorkoming te betrek
Om mans doeltreffend aan MIV-voorkomingspogings te laat deelneem, bly een van die grootste uitdagings in die veldtog om die MIV-epidemie in Afrika suid van die Sahara te beëindig. Professor Frank Tanser, 'n uitgelese epidemioloog en die...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Om bewustheid oor siektebehandeling en strategieë te skep
Die werking van die menslike liggaam het dr Balindiwe Sishi nog altyd gefassineer – nie net terwyl dit goed werk nie, maar ook gedurende siekte. As 'n senior dosent in die departement Fisiologiese Wetenskappe aan die Universiteit...
Stellenbosch University
SA klimaatsverandering-navorser kry Britse Ekologiese Vereniging-toekenning
Die Britse Ekologiese Vereniging se Marsh-toekenning vir navorsing oor klimaatsverandering is aan professor Wendy Foden, 'n navorsingsleier op die gebied van die assessering van klimaatsveranderingskwesbaarheid van bedreigde spesies...
Stellenbosch University
Behoorlike definisie vir nasionale sekerheid nodig vir vrye vloei van inligting
'n Behoorlike definisie vir nasionale sekerheid is nodig om ons grondwetlike regte tot die toegang, ontvangs en uitgee van inligting wat in openbare belang is, te beskerm. Só meen dr Justin Ramages, 'n praktiserende prokureur wat onlangs sy...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Toeganklike gesondheidsorg is noodsaaklik vir vroue se toekoms
Toeganklike gesondheidsorg is 'n uiters belangrike beleidshefboom om uit armoede te kom, sê dr Anja Smith, wat deel uitmaak van RESEP, 'n groep navorsers in die Departement Ekonomie van die Universiteit Stellenbosch. Saam met haar kollegas...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Veg vir vroue se ekonomiese regte
Dr Nthabiseng Moleko is gewoond daaraan om op 'n hele rits stoele te sit. Sy is 'n dosent en navorser by die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool, 'n digter, 'n skrywer en dien boonop as 'n kommissaris in die Kommissie op...
Stellenbosch University
US-konferensie ondersoek ervaringsleer
Wêreldbekende kundiges en kennisskeppers op die gebied van ervaringsonderrig en sosiale geregtigheid het onlangs aan die 2020 Universiteit Stellenbosch (US) se Ervaringsonderrig-konferensie deelgeneem. Die virtuele konferensie met die tema...
Stellenbosch University
16 voorgraadse studente van die FGGW doen aanbiedings by internasionale konferensie
In 'n “eerste" vir die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), het 16 voorgraadse student aanbiedinge gelewer oor hulle navorsingswerk by die Internasionale Konferensie vir Voorgraadse Navorsing (International Conference for...
Stellenbosch University
Innovus vier briljante uitvindings tydens Innovasie-toekennings 2020
Dit was miskien 'n ongewone jaar, maar Innovus het baie gehad om te vier op hul jaarlikse gesogte Innovasie-toekennings. Die geleentheid vier die suksesse van ons US-navorsers, hul innovering en suksesvolle kommersialisering, sowel as die...
Stellenbosch University
TB-navorser ontvang gesogte L’Oréal-UNESCO For Women in Science-toekenning
Dr Charissa Naidoo is een van ses Suid-Afrikaanse navorsers wat onlangs ʼn toekenning ontvang het van die L'Oréal-UNESCO For Women in Science Suid-Afrikaanse Nasionale Jongtalent-program. Naidoo, ʼn nadoktorale navorser by die Afdeling...