7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Studente-entrepreneur se wentoep wil leerders help bemagtig
Lindelwa Mahlalela, 'n finalejaarstudent in die Diplomaprogram in Volhoubare Ontwikkeling van die Skool vir Publieke Leierskap, is gekies as die algehele wenner in die Universiteit Stellenbosch (US) se rondte van vanjaar se...
Stellenbosch University
Prof Linda Visser neem die voortou by die Afdeling Oftalmologie
Daardie warm gevoel wyk nooit nie: Dis nou wanneer jy die vreugde op 'n pasiënt se gesig sien die oomblik wat dit insink dat hul ná 'n katarak- of retinaloslating-operasie weer kan sien. “En is dit nie merkwaardig dat twee mense weer...
Stellenbosch University
Skool vir Klimaatstudies bekend gestel
In wat beloof om ’n baanbrekersinisiatief in die stryd teen klimaatsverandering te wees, het die Universiteit Stellenbosch (US) Donderdag (29 Julie 2021) sy Skool vir Klimaatstudie bekend gestel – die eerste van sy soort met...
Stellenbosch University
Poliandrie teiken die kern van patriargie
Mans reageer heftig wanneer poliandrie ter sprake kom omdat dit die kern van patriargie uitdaag en hul monopolie oor vroue se seksualiteit, huishoudelike en versorgingsarbeid en eiendom kan breek. Só meen dr Lize Mills (Departement...
Stellenbosch University
US help herbou vergete Faure
Die Universiteit Stellenbosch (US) hoop om binnekort 'n sosiale-impak-inisiatief van stapel te stuur om die klein gemeenskap van Faure hulle vergete dorp te help herbou en die natuurlike omgewing daar te herstel. Dr Willem de Clercq en me...
Stellenbosch University
Baanbreker-oorplantingchirurg aangewys as nuwe dekaan van Genees-kunde en Gesondheids-wetenskappe
Die baanbreker-klinikus wat die eerste MIV-positief-na-postitief nieroorplantings in die wêreld gedoen het, prof Elmi Muller, is aangewys as die nuwe Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit...
Stellenbosch University
Sukses op die spel
Dit raak al hoe belangriker om studente betrokke te kry by leeraktiwiteite of om hulle daaraan te laat deelneem, want dit is ʼn voorspeller van studentesukses. Een van die maniere waarop studente meer betrokke kan word, is deur die gebruik...
Stellenbosch University
US groet geliefde mikrobioloog, Doug Rawlings
Die Universiteit Stellenbosch (US) se prof Douglas (Doug) E Rawlings (68), een van die mees vooraanstaande mikrobioloë in Suid-Afrika, is die naweek (2 Mei 2020) aan 'n hartaanval oorlede. Rawlings, een van die eerste molekulêre mikrobioloë...
Stellenbosch University
Jongste oor die uitkoms van formele ondersoek: “Die artikel”
''n Akademiese artikel, “Age and education-related effects on cognitive functioning in coloured South African women" deur navorsers van die Universiteit Stellenbosch wat in April 2019 verskyn het, het erge aanstoot gegee. Dit het egter tot...
Stellenbosch University
Manlike eweknie-netwerke ingespan in grootskaalse baanbreker-proefneming om meer mans by MIV-voorkoming te betrek
Om mans doeltreffend aan MIV-voorkomingspogings te laat deelneem, bly een van die grootste uitdagings in die veldtog om die MIV-epidemie in Afrika suid van die Sahara te beëindig. Professor Frank Tanser, 'n uitgelese epidemioloog en die...