7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Maties onder SA se jong baanbrekers
Drie huidige en vyf eertydse Maties is onder vanjaar se 200 merkwaardige jong Suid-Afrikaners (jonger as 35) wat deur die Mail & Guardian in sy jaarlikse uitgawe van '200 Young South Africans' uitgelig word as presteerders op gebiede soos...
Stellenbosch University
Prof Wim de Villiers heraangestel as Rektor en Visekanselier van die US
Prof Wim de Villiers is vir ʼn tweede termyn van vyf jaar as Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) aangestel – van 1 April 2020 tot 31 Maart 2025. Die US Raad het dié besluit Woensdag, 25 September 2019, eenparig by...
Stellenbosch University
Konvokasie: US floreer deur inklusiwiteit en meertaligheid
“Ons gegradueerdes is goed gekwalifiseerd en internasionaal in aanvraag, ons navorsing is innoverend en relevant en ons impak op die samelewing is omvangryk. Dit alles doen ons deur inklusief uit te reik en nie net na binne te kyk nie,"...
Stellenbosch University
Kinders se regte word ondermyn
Die 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders skop op Maandag (25 November) af. In ʼn meningsartikel vir Die Burger, skryf dr Marianne Strydom van die Departement Maatskaplike Werk oor hoe kinders se regte steeds ondermyn word...
Stellenbosch University
Dinamiet kom in klein pakkies
Moenie dat haar fyn hande en petit lyfie jou flous nie. Dr Karin Baatjes, hoof van die Afdeling Anatomie en Histologie en konsultant in die Afdeling Chirurgie aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Dinamiet kom in klein pakkies
Moenie dat haar fyn hande en petit lyfie jou flous nie. Dr Karin Baatjes, hoof van die Afdeling Anatomie en Histologie en konsultant in die Afdeling Chirurgie aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Dr Elisabet le Roux
Geestelike leiers en geloofsgemeenskappe kan en moet 'n belangrike rol in die voorkoming van en reaksie op geslagsgeweld speel. Ongelukkig dra hulle dikwels by tot die oortuigings, norme en praktyke wat hierdie teistering in die hand werk...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Dr Mary Nel
Die Ubuntu-leergemeenskap (oftewel ULC) bied aan vir individue wat tans gevangenisskap uitdien, 'n geleentheid om sy aan sy met studente en akademici van die Universiteit Stellenbosch te leer. Die ULC is Suid-Afrika se eerste...
Stellenbosch University
Bestepraktykriglyn kan verpleegkundiges help om pyn beter te assesseer en bestuur
Wanneer pasiënte met akute traumaverwante pyn ongevalle-eenhede (OE'e) betree, is die eerste gesondheidsorgwerkers wat hulle daar aantref professionele verpleegkundiges wat hul pyn moet assesseer en bestuur. Synde die frontlinie...
Stellenbosch University
Studente-entrepreneur se wentoep wil leerders help bemagtig
Lindelwa Mahlalela, 'n finalejaarstudent in die Diplomaprogram in Volhoubare Ontwikkeling van die Skool vir Publieke Leierskap, is gekies as die algehele wenner in die Universiteit Stellenbosch (US) se rondte van vanjaar se...