7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Fiksheid ten bate van fondswerwing
Om die Universiteit Stellenbosch (US) se Eeufees te herdenk, het ons nog ʼn eerste behaal deur ʼn liefdadigheidspan vir die Kaapstad-fietswedren, wat op 11 Maart plaasgevind het, in te skryf. Ons Rektor en Visekanselier, professor Wim de...
Stellenbosch University
£20 miljoen navorsingsnaaf kan Afrika-tieners help om potensiaal te bereik
Die Universiteit Stellenbosch (US) is betrokke by ʼn langtermyn-inisiatief wat voorgestaan word deur die Verenigde Koningryk se Navorsing- en Innovasieraad (UKRI) wat ten doel het om die gesondheid en lewensvooruitsigte van ʼn generasie van...
Stellenbosch University
Afrika Doktorale Akademie vier 10 jaar van uitnemendheid
Universiteite in Suid-Afrika en Afrika het die afgelope tyd die bevordering van doktorale akademieskap as 'n deurslaggewende faktor vir die ontwikkeling van hoër onderwys en die uitbouing van navorsingsproduksie op die vasteland...
Stellenbosch University
Hoë-gehalte mentorskap bemagtig vroue in ingenieurswese
Die Internasionale Dag vir Vroue in Ingenieurswese is Vrydag 23 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir News24, het drr Karen Garner & Chantelle (Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese) geskryf dat hoë-gehalte mentorskap vroue...
Stellenbosch University
Wêreldvlugtelingdag: Vlugtelinge se reg op geskikte behuising moet beskerm word
Wêreldvlugtelingdag is op Dinsdag 20 Junie gedenk. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf dr Callixte Kavuro van die Departement Publiekreg dat die Suid-Afrikaanse regering behuisingwetgewing en ander redelike maatreëls moet in te...
Stellenbosch University
Diversiteit skep 'n dinamiese werkplek
Hoewel geslagsgelykheid al eeue lank bespreek word, bly dit 'n omstrede onderwerp. Twee vooraanstaande navorsers op die gebied, Ronald Burke en Susan Vinnicombe, reken gender het 'n “sakekwessie" eerder as net 'n “vrouekwessie" geword. In...
Stellenbosch University
TB-projek kry groot hupstoot van Gates-befondsing
Die Desmond Tutu TB-sentrum (DTTS) het onlangs wesenlike befondsing van die Bill en Melinda Gates-stigting ontvang vir ʼn inisiatief wat sommige van die uitdagings van tuberkulose (TB) aanspreek. Suid-Afrika het in 2016 die hoogste voorkoms...
Stellenbosch University
Hoe Nike se hijab-sportdrag Islamofobie en patriargie die stryd aansê
Toe die sportvervaardiger Nike sy “Pro Hijab" in Maart 2017 bekend stel, was dit vanselfsprekend 'n deurdagte sakebesluit. Maar wat Nike – moontlik per ongeluk – gedoen het, is om die hijab in twee geheel en al verskillende narratiewe te...
Stellenbosch University
Samewerking tussen UNAIDS en die US kan tot baanbrekersnavorsing lei
Ná 'n positiewe verhouding van meer as twee dekades tussen die Universiteit Stellenbosch se Afrika Sentrum vir MIV/vigsbestuur en UNAIDS het twee senior amptenare van hierdie prominente internasionale instelling die universiteit vir die...
Stellenbosch University
#Vroue@FMHS: Oorplantings is haar passie
Ná meer as 1 000 nieroorplantings is prof Elmin Steyn steeds verwonderd as 'n oorgeplante nier 'n gesonde rooi kleur aanneem wanneer die bloed deur die slagare en are begin vloei. Dié passievolle oorplantings- en traumachirurg – en jare...