7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Geestesgesondheidsorg in SA – ’n stelsel op lewensondersteuning
Wêreldgesondheidsdag: 7 April 2025 Hoewel ’n derde van Suid-Afrikaners ’n geestesgesondheidstoestand ervaar en meer as 27% deur depressie geraak word, word slegs 5% van die nasionale gesondheidsorgbegroting aan geestesgesondheidsdienste...
Stellenbosch University
Kanselierstoekenning vereer prof Blaauw se 40-jaar van uitnemendheid in Dieetkunde
Professor Renée Blaauw van die Afdeling Menslike Voeding aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het die gesogte Kanselierstoekenning in 2024 ontvang. Dit is ʼn gepaste erkenning van...
Stellenbosch University
Kaalvoet loop goed vir ons voete – Prof Ranel Venter
Prof Ranel Venter van die Afdeling Sportwetenskap in die Departement Oefening, Sport en Leefstylgeneeskunde in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) het haar intreerede op Donderdag 3...
Stellenbosch University
US-navorsers skitter by L’Oréal-UNESCO Women in Science-toekennings
Drie belowende vroue navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) is met die gesogte L'Oréal-UNESCO For Woman in Science-toekennings erken, wat hul uitsonderlike bydrae tot wetenskaplike navorsing en innovasie beklemtoon. Mev Kimberley...
Stellenbosch University
Die US en Shoprite-vennootskap bemagtig eerste groep datawetenskapgraduandi
'n Langtermyn vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Shoprite Groep, het die eerste groep graduandi in die datawetenskapprogram in staat gestel om by werklike besigheidsuitdagings van die kleinhandelbedryf betrokke te...
Stellenbosch University
Innovasie en diversiteit die uitblinkers by die 2024 Dataskool ‘Hackathon’
Die onlangse hackathon wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke gereël is, was 'n uitsonderlike ervaring en 'n mylpaal in die universiteit se verbintenis tot die bevordering van innovasie...
Stellenbosch University
Prof Florian Luca op ʼn reis deur wiskundige grense
Prof Florian Luca van die Departement Wiskunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag 27 Mei 2025 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was 'Die Skolem-landskap'. Klik hier vir die...
Stellenbosch University
Studie toon mense ondersteun klimaatsbeleid wanneer hulle weersomstandighede persoonlik voel
'n Nuwe studie deur 'n span internasionale navorsers — insluitende een van die Universiteit Stellenbosch — het bevind dat die meeste mense meer geneig is om klimaatbeleide te ondersteun as hulle 'n verband kan trek tussen uiterste...
Stellenbosch University
Prof Ruojuan Zheng: Skep Toegang, Kweek Selfvertroue
Vir professor Ruojuan Zheng, mededirekteur van die Konfusiaanse Instituut by die Universiteit Stellenbosch (CISU), is toegang nie ’n passiewe konsep nie. Dit is iets wat gebou, gekoester en gedeel moet word — dikwels deur klein dade van...
Stellenbosch University
Prof Debra Shepherd ontsluit ekonomie met ʼn menslike aanslag
Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer. Hierdie merkwaardige opvoeders bring passie, vernuwing en toewyding na die...