7430 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Wanneer spinnerakke verenig, kan hulle 'n leeu vasbind. Stellenbosch-gemeenskap stap saam vir sosiale geregtigheid op Jeugdag 2025
"Wanneer spinnerakke verenig, kan hulle 'n leeu vasbind." Met hierdie kragtige woorde van 'n Ethiopiese spreekwoord het Prof Thuli Madonsela weer eens betekenis en eenheid in die oomblik geweef – hierdie keer tydens die 4de Jaarlikse...
Stellenbosch University
Voor hul tyd gesterf: Stellenbosch-kenner voeg stem by beroep vir optrede om geestes-gesondheidsverwante sterftes te voorkom
ʼn Bekende psigiater van die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van ʼn internasionale groep kenners wat ʼn beroep vir radikale optrede doen om ʼn einde aan geestesgesondheidsverwante sterftes te bring. Prof Soraya Seedat, hoof van die...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch reageer op Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek van die Kongo en Uganda
Wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch ondersteun die Ebola-reaksie in die DRK en Uganda, met prof. Jean B. Nachega wat op die Africa CDC se Noodkonsultasiegroep dien om kontinentale reaksiestrategieë te help rig. Die uitbreking...
Stellenbosch University
Matie ontvang medalje vir dapperheid in Londen
Brandon Visser, 'n alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US), sal in Junie 2022 stilweg die dag 'n jaar gelede herdenk toe hy naby Londen-brug (London Bridge) in die Teems gespring het om 'n vrouedrenkeling te red. Vir hierdie...
Stellenbosch University
Uitsonderlike toetsfasiliteit geopen by internasionale konferensie
'n Groot waaier- en verkoelingstelsel toetsfasiliteit, die enigste van sy soort ter wêreld, is amptelik by die Fakulteit Ingenieurswese, Universiteit Stellenbosch, geopen. Hierdie uitsonderlike fasiliteit is deel van die Universiteit se...
Stellenbosch University
Armes se gesondheid gaan die ergste ly onder klimaatsverandering
Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier. Discussions about climate change and the effects it will have on public health and the global burden of disease have been long in the making...
Stellenbosch University
Prizewinner of SA Young Persons’ Lecture Competition M. Mayne will go to World finals in Australia
Matthew Mayne, a student currently enrolled in a joint PhD program between Stellenbosch University (SU) and Université Jean Monnet (UJM) recently won a national lecture competition ( http://www.iom3.org/world-lec…). The Young...
Stellenbosch University
Harvard se gesogte Instituut vir Globale Reg en Beleid en die US wil volgende generasie navorsers inspireer
In wat beskryf kan word as 'n reuse pluimpie vir die Universiteit Stellenbosch (US) se vinnig groeiende internasionale samewerkingsinisiatiewe, is die US se Fakulteite Regsgeleerdheid en Ekonomiese en Bestuurswetenskappe in vennootskap met...
Stellenbosch University
Vrees het Dag Zero help voorkom
Waarskuwings oor krane wat op Dag Zero leeg sou loop, het 'n veel groter impak op Kapenaars se waterverbruik gehad as waterbeperkings. Dít is een van die vernaamste bevindinge van 'n studie deur navorsers aan die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Wes-Kaap 'n baanbreker vir volhoubare gesondheidsorg
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het 'n strategiese plan ontwikkel om probleme aan te spreek en oplossings te vind. Só skryf prof Bob Mash, Hoof van die Afdeling Huisartskunde en Primêre Sorg en Voorsitter van die...