7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Impak van klimaatsverandering van gene tot op ekosisteme
Nuwe navorsing wat verlede week in Science gepubliseer is, toon dat klimaatsverandering alreeds 'n negatiewe uitwerking op elke aspek van lewe op aarde het ‒ van gene tot op totale ekosisteemvlak. Klimaatsverandering hou toenemend...
Stellenbosch University
Opdatering: Gesprekke met studente
Opdatering: 21 September Daar was verwikkelings sedert die oorspronklike artikel hieronder geplaas is. Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier, en me Tonia Overmeyer, Studentedekaan, het Saterdagoggend (17 September 2016) met die...
Stellenbosch University
Verklaring oor die Wilgenhof-Verslag
Die Universiteit Stellenbosch (US) bevestig dat sy Rektoraat die finale verslag van die paneel wat aangestel is om die Wilgenhof-aangeleentheid te hersien, ontvang en oorweeg het. Die Rektoraat het die hoofaanbeveling van die paneel...
Stellenbosch University
Nuwe studie lê verborge gesondheidsrisiko's van binnenshuise kaggels bloot
Dit is baie lekker en gesellig om gedurende die koue wintermaande 'n binnenshuise kaggel aan te steek vir ekstra warmte of om af en toe vleis te braai. Die nadeel is dat jy baie klein vaste of vloeibare stowwe inasem wat skadelik vir jou...
Stellenbosch University
Yaadein Padiachy bevorder gelykheid met oortuiging en passie
Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte en geslagsgelykheid beywer. Deur hulle toewyding en leierskap inspireer en...
Stellenbosch University
’n Dag in die lewe… Elmarie Kruger
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe , wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit Stellenbosch (US). Vanjaar stel ons jou bekend aan professionele administratiewe...
Stellenbosch University
Koestering van kinders deur beweging
In 'n wêreld waarin skerms kinders se lewe al hoe meer oorheers en veilige speelruimtes in die buitelug al hoe minder word, is prof Eileen Africa 'n baken van hoop vir ontwikkeling gedurende die kinderjare. As 'n medeprofessor in die...
Stellenbosch University
Oplossing van mediese raaisels
Dr Janette Verster se passie lê by die kruispunt tussen geneeskunde en die reg. As Hoof van die Afdeling Geregtelike Geneeskunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) en Hoof van die Kliniese Departement van die Tygerberg-lykshuis se...
Stellenbosch University
IGNITE: Entrepreneurskap onder jongmense kan tot transformasie van die ekonomie en samelewing lei
In die vinnig veranderende wêreld van vandag staan entrepreneurskap uit as ʹn kragtige aandrywer van ekonomiese transformasie. By die Universiteit Stellenbosch (US) is IGNITE een van die toonaangewende inisiatiewe wat studente bemagtig om...
Stellenbosch University
Gelykheid vra meer as gelyke behandeling
Substantiewe gelykheid – nie net gelyke behandeling nie, maar diepgaande strukturele geregtigheid – het op 9 April sentraal gestaan in die 19de Jaarlikse Menseregte-lesing by die Universiteit Stellenbosch (US), aangebied deur die HF...