7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Jong alumnus wen kompetisie vir entrepreneurs
'n Alumnus van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Lindelwa Mahlalela, is onlangs as die wenner van die Motsepe-stigting se eerste Golden Circle-kompetisie aangewys vir haar aanlyn onderneming, LeeConnect. Mahlalela het in...
Stellenbosch University
US verbind tot meertaligheid
(US se kommentaar na aanleiding van die DA/ Studenteplein se hofsaak teen die US) Die DA en Studenteplein se hofaansoek teen die Universiteit Stellenbosch (US), die US Raad en die US Senaat (“die respondente") is op Maandag 15 Augustus...
Stellenbosch University
Gebrek aan fondse kniehalter dienste aan mense met psigososiale gestremdhede
Geestesgesondheidsorg vir mense met psigososiale gestremdhede was nog altyd ondergeprioritiseer. Daar was wêreldwyd 'n verskuiwing van institusionalisering as die vernaamste reaksie op psigososiale gestremdheid na gemeenskapsgebaseerde...
Stellenbosch University
SciMathUS 2022: Maak die beste van jou tweede kans
Maak die beste van jou tweede kans – dit was die boodskap aan die 130 nuwe studente wat op Maandag 14 Februarie, as die Universiteit Stellenbosch (US) se SciMathUS-klas van 2022 verwelkom is. Die SciMathUS...
Stellenbosch University
Kort voorkomingsprogram kan SA-kinders met angs help
'n Studie by die Universiteit Stellenbosch (US) het gevind dat 'n kort voorkomingsprogram in geestesgesondheid kan help om angs by kinders uit semi-landelike gebiede met 'n gebrek aan hulpbronne in die Wes-Kaap te verminder. Die studie het...
Stellenbosch University
STIAS-genoot Abdulrazak Gurnah slaan Nobelprys vir Letterkunde los
Die Nobelprys vir Letterkunde in 2021 is aan die Tanzaniese romanskrywer en genoot van die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS), Abdulrazak Gurnah, toegeken “vir sy vasberade en deernisvolle binnedringing van die...
Stellenbosch University
Prof Kairinos wil die beste Plastiese en Rekonstruktiewe Chirurgie-eenheid op die vasteland bou
Die uitdrukking op 'n pasiënt se gesig nadat hy die skynbaar onmoontlike as plastiese chirurg vermag het, is waarskynlik die mees bevredigende aspek van sy werk. Aan die woord is die nuwe Hoof van die Afdeling Plastiese en Rekonstruktiewe...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Khairoonisa Foflonker
Sedert sy haar in 2017 by die Universiteit Stellenbosch (US) aangesluit het, werk Khairoonisa Foflonker, bestuurder van die Afdeling Studentesake op ons Tygerbergkampus, daagliks met verskeie rolspelers saam om te sorg dat die US...
Stellenbosch University
Norma Derby- "Laat ons aanhou om vir mekaar aan te moedig"
“Dit is al 27 jaar vandat Vrouedag vir die eerste keer in Suid-Afrika gevier is ter herdenking van die deurmars van ongeveer 20 000 vroue na die Unie Gebou, Pretoria met die doel om teen die paswet, wat van swart Suid-Afrikaners vereis het...
Stellenbosch University
US verower 3 toekennings by toonaangewende ‘Oscars vir die wetenskap’
Die Universiteit Stellenbosch (US) het met drie pryse weggestap by die jaarlikse Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32 se toekenningsgeleentheid wat onlangs gehou is. Twee individuele navorsers, prof Guy Midgley en dr...