7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Jong doktor laat haar nie deur diabetes onderkry nie
Vier tot ses keer per dag. Dit is hoe gereeld dr Yolandi Swart van Pretoria haarself insulien moet inspuit, want haar lewe hang daarvan af. Swart is op negejarige ouderdom met tipe 1-diabetes (wanneer die pankreas baie min of geen insulien...
Stellenbosch University
Dieetkunde-graduatus se eie ervaring sal ander help
Sowat 13 jaar gelede was Mikyle Rodrigues ’n angsbevange tienjarige wat pas met tipe 1-diabetes gediagnoseer en in die hospitaal opgeneem is met pankreasversaking. Dit het vir hom gevoel sy pediater is die enigste mens wat hom verstaan en...
Stellenbosch University
Dr Lachman fokus op kinders se geestesgesondheid
Toe dr Anusha Lachman, hoof van die Kliniese Eenheid Kinderpsigiatrie by die Tygerberg-hospitaal, op 6 Desember haar PhD in Psigiatrie ontvang het, het sy meer toegewyd as ooit gevoel om voort te gaan om tot die kinderpsigiatrie-vakgebied...
Stellenbosch University
Afrika Doktorale Akademie- (ADA-)somerskool
Vanjaar se Afrika Doktorale Akademie- (ADA-)somerskool het Maandag (23 Januarie 2023) amptelik begin. Die skool, wat in die Krotoagebou by die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied word, is die eerste wat sedert die Covid-19-pandemie...
Stellenbosch University
Ouers vermoor soms hul kinders om wraak te neem
Dit is altyd tragies wanneer ouers hul eie kinders vermoor met die doel om hul huweliks- of lewensmaat seer te maak. Hoewel daar baie redes vir sulke onbegryplike dade kan wees, blyk wraakneming ʼn motief te wees wanneer een ouer ʼn kind...
Stellenbosch University
US-Taalbeleid bly onveranderd in ooreenstemming met goeie oorsigbestuur en bestuurspraktyk en nie as gevolg van politieke druk
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die verslag van die onafhanklike Khampepe-kommissie van ondersoek na beweerde rassisme by die Universiteit van oudregter Sisi Virginia Khampepe, 'n afgetrede regter van die Konstitusionele Hof...
Stellenbosch University
US by Wêreldwetenskapforum verteenwoordig
Ellen R. Tise, die Senior Direkteur van Biblioteek- en Inligtingsdienste aan die Universiteit Stellenbosch, gaan deelneem aan die Wêreldwetenskapsforum (WSF) wat van 6-9 Desember deur die Departement van Wetenskap en Innovasie in Kaapstad...
Stellenbosch University
Jong alumnus wen kompetisie vir entrepreneurs
'n Alumnus van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Lindelwa Mahlalela, is onlangs as die wenner van die Motsepe-stigting se eerste Golden Circle-kompetisie aangewys vir haar aanlyn onderneming, LeeConnect. Mahlalela het in 2021...
Stellenbosch University
Kayamandi in 'n happie
Hierdie storie is in T endani Tshauambea se eie woorde vertel. Op 25 Augustus 2022 het Tendani Tshauambea, lid van die Senior Living Spaces (SLS) kluster en uittredende kluster-sameroeper, 'n voedsel-ervaring in Kayamandi gereël vir 'n...
Stellenbosch University
Virtuele steungemeenskap vir onderwysers gaan van krag tot krag
Al hoe meer onderwysers en onderwysstudente benut die aanlyn platform TeacherCalm om hulle welstand as opvoeders te ondersteun. Personeellede en studente van die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) het dié platform...