7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Limpopo-gesin verkoop trekker om dogter te help om PhD in agriwetenskappe te verwerf
Dit het die verkoop van een van haar pa se twee trekkers en baie harde werk gekos vir dr Mosima Mabitsela om vandeesweek met 'n PhD in agronomie aan die Universiteit Stellenbosch (US) te gradueer. Maar vir haar stralende pa, Mamothatha...
Stellenbosch University
Ekonomiese kenners ontvang US-eredoktorsgrade
Die Universiteit Stellenbosch (US) het eredoktorsgrade aan twee ekonomiese kenners, proff Leonard Wantchekon en James Robinson, by sy Maart-gradeplegtigheid verleen. Die grade Doktor in die Handel (DCom), honoris causa, is Woensdag (27...
Stellenbosch University
SU meestersgegradueerde help om gespesialiseerde oefenprogramme te ontwikkel vir kinders wat aan artritis ly
Meer as 150 gesinne is positief geraak deur die Tygerbergse biokinetiese pediatriese rumatologiekliniek wat Su-ané Zwiegelaar – wat vandeesweek haar meestersgraad in Sportwetenskap (cum laude) by die Universiteit Stellenbosch se Maart...
Stellenbosch University
Magisterstudent oorkom verskeie struikelblokke om met onderskeiding te gradueer in ’n veld wat haar ‘gekies’ het
Vir iemand wat aanvanklik gedink het spraakterapie behels om mense te leer hoe om toesprake te skryf, het Ntokozo Ndlovu uitgeblink en haar meestersgraad in spraak- taalterapie cum laude behaal by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart...
Stellenbosch University
Gene speel 'n belangrike rol in TB-vatbaarheid
Nuwe navorsing toon dat genetika 'n belangrike rol speel in mense se vatbaarheid om tuberkulose (TB) te ontwikkel. Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van 'n wetenskaplike konsortium wat genetiese vatbaarheid vir TB...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die Lewe: Lamese Chetty
Lamese Chetty is 'n akademiese adviseur wat ʼn unieke ondersteunende rol by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe speel. Talle studente wat met geestesgesondheids- of leerprobleme sukkel, gee haar krediet daarvoor dat sy hulle...
Stellenbosch University
‘Netto-positiewe’ Matie wil Rhodes-beurs by Oxford gebruik om wêreld beter te maak
Humairaa Moosa, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US), kan nou aangewese Rhodes-beurshouer by haar lang lys prestasies en toekennings voeg. Die Honneurs BCom-student is as een van die 2024-groep van tien aangewese Rhodes...
Stellenbosch University
Gesondheidsorgwerkers in Afrika sukkel om versorgingspunt-ultraklank te gebruik
Die gebruik van versorgingspunt-ultraklank by die siekebed of in noodgevalle (ePOCUS) maak dit moontlik om pasiënte wat met ernstige siektes by noodgevallesentrums behandel word vinniger te diagnoseer. Dit verklein ook die moontlikheid van...
Stellenbosch University
Die herverbeelding van assessering vir ʼn transformerende studente-ervaring by die 2022 US AvOL-konferensie
Vanjaar was die vyftiende aanbieding van die Universiteit Stellenbosch (US) se Akademieskap van Onderrig en Leer-konferensie (AvOL-). Die tema vir vanjaar se konferensie was “Assessering tel. Assesseringskultuur en -praktyke in heroënskou...
Stellenbosch University
Ukwanda vier sukses en 20ste bestaansjaar by gemeenskapsfunksie
Die 2022 Gemeenskap Vennootskapsfunksie wat deur die Ukwanda Sentrum vir Landelike Gesondheid aangebied is, was ʼn besonderse geleentheid – dit was nie net die 10de keer wat dit aangebied is nie, maar dit het ook plaasgevind in die jaar wat...