7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Uitdagings en oorwinnings by die SEM-eenheid tydens inperking
Sedert die nasionale inperking weens die COVID-19-pandemie in Maart 2020 begin het, het vinnige veranderinge en uitdagings algemeen in die werksomgewing geword. Sommige bedrywe was vinnig besig om aan te pas, terwyl ander reuse veranderings...
Stellenbosch University
US-chemikus ontvang loopbaanveranderende Pivot-genootskap
Dr Katherine de Villiers van die Departement Chemie en Polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), is een van net sewe wetenskaplikes wêreldwyd aan wie die Simons Stigting se gesogte Pivot Genootskap vir 2024 toegeken is. Die...
Stellenbosch University
US-mentorskapprogram fokus van TV-dokkie
Die Universiteit Stellenbosch (US) se mentorskapprogram Rachel's Angels sal die fokus wees van 'n dokumentêre program wat in November op VIA TV uitgesaai word. Dié uur lange dokumentêr, Rachel's Angels: Inspirasiestories, vier die...
Stellenbosch University
Geen vuil tekkies vir CleanSneakers.co se stigter, Charles Mudima
Loop jy steeds met vuil tekkies rond? Dan het jy waarskynlik nog nie van CleanSneakers.co, die breinkind van Charles Mudima, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US) gehoor nie. Met 'n visie dat hy teen 2022 tot 1000 studente se...
Stellenbosch University
Agt kwalifikasies tussen US-egpaar
Die egpaar Bryan Bergsteedt en Nicola Bruns, personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US), het albei hul vierde US-graad op dieselfde gradeplegtigheid ontvang. Bergsteedt het met ʼn Nagraadse Diploma in Leierskapsontwikkeling ( cum...
Stellenbosch University
FGGW-alumni inspireer en motiveer jong navorsers
By die tweede aanbieding van die "Roads to Research"-reeks het drie alumni van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) hul onderskeie ondervindings as navorsers en rehabilitasie-gesondheidsorgpersoneel met studente en...
Stellenbosch University
SAMNR-toekenning bied dr Ohajunwa toegang tot kennis en veerkragtigheid van inheemse gemeenskappe
Toe sy gedurende die Covid-19-pandemie die gebeure wêreldwyd rakende inperkings en ander beperkings gevolg het, kon dr Chioma Ohajunwa, ʼn na-doktorale genoot by die Sentrum vir Gestremdheid en Rehabilitasiestudies aan die Universiteit...
Stellenbosch University
Die belang van 'n internskap
Dit lyk of alles wat ek as 'n eerstegenerasie‑student aanraak, in goud verander. Toe ek as kind uit 'n enkelouerhuis voor die uitdaging van tersiêre opvoeding te staan gekom het, kon ek dit óf as 'n las óf as 'n geleentheid beskou, en ek...
Stellenbosch University
Ekolandgoedere ‘dra nie by tot billike volhoubaarheid nie’
Bevorder ekolandgoedere of “groen" omheinde gemeenskappe in Suid-Afrika ekonomiese en maatskaplike volhoubaarheid, of is die fokus net op omgewingsvolhoubaarheid? Is hulle bloot eilande van volhoubaarheid of dra hulle inderdaad tot die...
Stellenbosch University
Tikverslawing het negatiewe impak op plattelandse maatskaplike werkers
Maatskaplike werkers op die platteland probeer daagliks hul bes om volwassenes met metamfetamienafhanklikheid (volwassenes wat aan tik verslaaf is) op die regte pad te help, maar hul pogings word deur verskeie uitdagings in die wiele gery....