7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
SANW moet bewustheid oor kubersekuriteit opskerp
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is net so kwesbaar vir kuberaanvalle soos enige ander entiteit of organisasie. Om kuberaanvalle te voorkom of te temper moet die SANW bewustheid oor kubersekuriteit onder sy militêre offisiere...
Stellenbosch University
Woude kan meer koolstof opberg, maar fossielbrandstof-vrystellings moet verminder
'n Nuwe studie deur honderde wetenskaplikes regoor die wêreld, insluitende die Universiteit Stellenbosch (US), het bevind dat woude wêreldwyd die potensiaal het om ongeveer 226 gigaton koolstof (226 Gt C) op te berg. Dit is genoeg koolstof...
Stellenbosch University
Wanneer klimaatsverandering jou dwing om die enigste (en duurste) opsie te kies
Ons pogings om geleidelik by klimaatsverandering aan te pas, kan ons dalk by 'n kantelpunt bring met slegs een keuse: om óf dinge op 'n totaal ander manier aan te pak, óf niks. Hierdie sogenaamde kantelpunte in aanpassing, gaan egter baie...
Stellenbosch University
Hervorming van staatsverkryging in Suid-Afrika
Die African Procurement Law Unit (APLU), wat by die Universiteit Stellenbosch (US) Regsfakulteit gehuisves word, het 'n nasionale gesprek oor hervorming van staatsverkryging in Suid-Afrika tydens 'n tweedaagse byeenkoms in Johannesburg van...
Stellenbosch University
Sirkel-ekonomie kan munisipaliteite help om afval volhoubaar te bestuur
Munisipaliteite, veral die kleineres, moet dit oorweeg om 'n sirkel-ekonomie-model te implementeer wat hulle kan help om afval volhoubaar te bestuur. Dit behels die hergebruik, herwinning, opknapping en hervervaardiging van afvalprodukte...
Stellenbosch University
Wêrelddag vir Verbruikersregte: Ondersteun mededinging, ondersteun die verbruiker
Wêrelddag vir Verbruikersregte word jaarliks op 15 Maart gevier. In ʼn meningsartikel vir Business Day skryf prof Willem Boshoff van die Sentrum vir Mededingingsreg en Ekonomie dat Suid-Afrikaners moet nadink oor hoe regulerende beperkings...
Stellenbosch University
Studie bevind maatskaplike werkers het beter ondersteuning nodig
Onhandelbare werksladings, gebrekkige erkenning, onvoldoende toesig en te veel stres is maar net van die redes waarom maatskaplike werkers in Suid-Afrika uit hulle poste bedank. Dit is nie verbasend dat die omsetkoers hoog bly ondanks die...
Stellenbosch University
SAOG-beurs aan US-student toegeken om ekonomiese integrasie in die streek te bestudeer
Kgomotso Madiba is 'n veelsydige jong vrou wie se identiteit deur sowel haar akademiese as haar nie-akademiese lewe gevorm is. Sy geniet die kunste, geskiedenis, letterkunde, tale en musiek – en jazz is haar gunsteling-genre. Madiba is ook...
Stellenbosch University
Ma en dogter ontvang saam hulle LLM-graad
Die reg is deel van die Botha-gesin se DNS. Ma en dogter Anya-Larissa en Vanya Botha het nie net albei vandeesweek hulle LLM-graad by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek ontvang nie, maar een van hul voorvaders was 200...
Stellenbosch University
Voorste Ekonoom, Lig Dringende Kwessies in Landbou en Landelike Ontwikkeling uit by Jaarlikse Mohammad Karaan Gedenklesing
By die tweede jaarlikse Mohammad Karaan Gedenklesing, deel dr Uma Lele, internasionaal-erkende ekonoom en kenner op die gebied van landelike ontwikkeling en globale voedselsekerheid, die globale perspektief op die uitdagings in landbou en...