7430 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Department of Chemical Engineering
Alumni-reeks: Ingenieursverandering – Die inspirerende reis van Bovinille Anye Cho
Bovinille Anye Cho het vroeë teëspoed in Kameroen oorkom om 'n wêreldklas chemiese ingenieur en Royal Society-genoot te word, toegewy aan baanbrekerswerk in volhoubare bio-energie en sirkulêre ekonomie-innovasies vir 'n globale impak.
Stellenbosch University
SAF Aanlyn winterskool
Online Winter School: Analytical Techniques for Biomedical Sciences Stellenbosch University Division for Research Development Central Analytical Facilities Marketing and Media Outline and Proposal by Dr Angelique Coetzer ([email protected])...
Stellenbosch University
Nagraadse chemiestudent na Lindau vir Nobelpryswenner-vergadering
Alan Eaby, 'n PhD-student in chemie aan die Universiteit Stellenbosch, is een van elf jong wetenskaplikes van Suid-Afrika wat gekies is om deel te neem aan die 71ste Lindau Nobel- pryswennervergadering wat aan chemie gewy word. Vanaf 26...
Stellenbosch University
Biofilters met inheemse plante verwyder meer besoedelstowwe uit stormwater
Biofilters met inheemse Suid-Afrikaanse plante soos palmiet, matbiesie, sagte biesie, kobra-lelie en vleibiesie is meer doeltreffend as grond sonder enige plantegroei om besoedelstowwe uit stedelike stormwater te verwyder wat 'n nadelige...
Stellenbosch University
US LaunchLab kondig aan: Universiteit Stellenbosch IdeaSmash 2020 Aandag alle Universiteit Stellenbosch studente: Kom stel julle besighede en idees bekend by die US se IdeaSmash 2020 en staan ‘n kans om ‘n deel van R60 000 te wen.
Die Nedbank Universiteit Stellenbosch LaunchLab, in samewerking met die kantoor van die Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse studies, is op soek na US studente met innoverende besigheidsidees uit verskeie studierigtings wat 'n...
Stellenbosch University
SA verdeel en Grondwet onder verdenking, maar hoop is nie verlore, sê Februarie
Die vraag en antwoord-sessie wat die lewering van die sesde jaarlikse Frederik van Zyl Slabbert Erelesing wat onlangs aan die Universiteit Stellenbosch aangebied is, gevolg het, was dikwels gespanne, met passievolle vrae en menings oor...
Stellenbosch University
Toevallige professor beywer hom vir slimmer hulpbrongebruik vir toekomstige geslagte
Prof Neill Goosen van die Departement Chemiese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag 19 Augustus 2025 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was “Van Elandshoogte tot...
Stellenbosch University
Geoordeel aan kool, mors Suid-Afrikaners te veel kos
Studie bereken koste, impak op omgewing van vermorsing van kos Geoordeel aan kopkool, word hope geld en liters water vermors wanneer boere in Suid-Afrika produkte lewer wat nooit eens geëet word nie. Dit is die gevolgtrekking van 'n...
Stellenbosch University
Palmiet-vleilande verdwyn vinnig
Palmiet-vleilande bied belangrike ekosisteemdienste aan die samelewing, maar is in so 'n kritieke toestand dat indien ons nie nou optree nie, hulle dalk binnekort voor ons oë kan verdwyn. “Daar is reeds gerapporteer dat meer as 65% van Suid...
Stellenbosch University
Personeel van die Universiteit van Stellenbosch wen die toekenning vir die Beste Bydrae tot System Dynamics Field Award
Dr Josephine Kaviti Musango het die Toekenning vir die Beste Bydrae op die Gebied van System Dynamics op die 4de Jaarlikse System Dynamics Conference (4ASDC) ontvang, wat op 17-18 November 2016 plaasgevind het. Die Toekenning vir die bydrae...