7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US-boekprojek wil onderwys gedurende en ná pandemie ondersteun
As deel van 'n sosiale-impakprojek van die Universiteit Stellenbosch (US) word 'n reeks van vier boeke uitgegee wat ten doel het om leerders, onderwysers, ouers en skoolhoofde te bemagtig om die eise van onderrig en leer gedurende, sowel as...

US-dosent se fotoverhaal help in die stryd teen diabetes
'n Fotoverhaal wat deur 'n dosent van die Universiteit Stellenbosch (US) in samewerking met die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid ontwikkel is om mense bewus te maak van diabetes, sal binnekort aan gesondheidswerkers en pasiënte in die...
Stellenbosch University
US-boekprojek wil onderwys gedurende en ná pandemie ondersteun
As deel van 'n sosiale-impakprojek van die Universiteit Stellenbosch (US) word 'n reeks van vier boeke uitgegee wat ten doel het om leerders, onderwysers, ouers en skoolhoofde te bemagtig om die eise van onderrig en leer gedurende, sowel as...
Stellenbosch University
‘Teiken spesifieke groepe wyndrinkers vir beter verkope’ – navorsingstudie
Wynmakers (en wynmaatskappye) kan hulle verkope verbeter deur ge teikende strategieë te ontwikkel om verskillende groepe wynverbruikers te bereik. Marksegmentasie kan hulle help om 'n beter begrip van die eienskappe, voorkeure...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die lewe: August Engelbrecht
Ons het Mei met die gedenking van Werkersdag ingelui en ons dra hierdie reeks artikels op aan ons personeel en hul belangrike bydrae tot die US. In hierdie onderhoud vertel Engelbrecht ons meer oor sy werk. August Engelbrecht is ʼn naguil...
Stellenbosch University
Maties Sport neem die voortou in US se handelsmerkvernuwing
Om uitnemend te wees, is tweede natuur vir die mense by Maties Sport. Dit is waarom die Universiteit Stellenbosch (US) se handelsmerkvernuwing by dié entiteit so suksesvol was, sê Kimara Singh, Bestuurder: Media en Kommunikasie by Maties...
Stellenbosch University
I am enough
"Beautiful people, believing I am enough is an important part of a healthy relationship with myself. Those of us who stand firmly in this belief can be mentors and provide support for others. Those who struggle with this self-belief can...
Stellenbosch University
Menswaardigheid aan die hart van geneeskunde: dr Imtiaz Sooliman
Suid-Afrikaanse dokters moet onthou dat hulle in ʼn samelewing werk waar daar baie lyding is. Hulle moet terugdink aan hoekom hulle dokters geword het en hulle medemens met liefde, welwillendheid, deernis en barmhartigheid bedien, en “onthou...
Stellenbosch University
Bydraes van US akademici vereer met toekennings vir navorsingsuitnemendheid
Die toekenningseremonie vir Navorsingsuitnemendheid is op Maandag 29 Augustus 2022 by die US Museum gehou. Die toekennings is oorhandig aan US-navorsers wat die grootste bydrae tot geakkrediteerde publikasies gelewer het (gebaseer op...