7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
OPTIMUS-program gee top voorgraadse presteerders 'n hupstoot
Uitnemendheid en prestasies is gevier toe die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) Maandag die top tweede- en derdejaarstudente van die fakulteit by die bekendstelling van die OPTIMUS 2020-program verwelkom het. Die uitblinkers...
Stellenbosch University
2020 gaan ‘jaar van aksie’ wees by die US
“Ons is besig om vorentoe te beweeg deur van idees oor te gaan na aksie." Met hierdie woorde het prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), die eerste personeelbyeenkoms van 2020 geopen. De...
Stellenbosch University
#USVROUE: Navorsing help gee rigting aan beleide wat vroue se behoeftes ernstig opneem
Beleide en beleidsvorming beïnvloed vroue se behoeftes en dit is iets wat die staat in ag moet neem indien dit geslagsblinde beleidsontwikkeling wil voorkom. Só sê prof Amanda Gouws, bekleër van die Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoel...
Stellenbosch University
#USVROUE: Hulp aan vroue om hul burgerskapstatus aan hul kinders oor te dra
Die lewe kan baie moeilik wees vir 'n staatlose kind wat nie as 'n burger van enige land in die wêreld erken word nie. Een van die grootste bydraende faktore vir hierdie stand van sake is vroue se onvermoë om hul burgerskapstatus aan hul...
Stellenbosch University
#USVroue: Hantering van intimiteit in ’n veranderende MIV-landskap
Die sosialegedragsnavorser dr Lario Viljoen, wat verbonde is aan die Desmond Tutu TB-sentrum in die Departement Pediatrie en Kindergesondheid, het vir haar doktoraat bestudeer hoe vroue seks, intimiteit en gesondheid hanteer teen die...
Stellenbosch University
Mededingende menslike waardes maak natuurbewaring meer kompleks
Natuurbewaring kan op sy beste maar uitdagend wees. En wanneer jy nog mededingende menslike waardes ook byvoeg, word die beskerming van veral bedreigde spesies nog meer ingewikkeld. “Ons waardes bepaal hoe ons met bedreigde spesies omgaan...
Stellenbosch University
Prof Celeste Viljoen help ontwikkel standaarde vir ontwerp van optimale infrastruktuur
Prof Celeste Viljoen van die Departement Siviele Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs haar intreerede gelewer oor die onderwerp Risk-based infrastructure design and assessment. Viljoen, wat ook die Visedekaan...
Stellenbosch University
Toekenning motiveer jong onderwyser
Alice Elizabeth White is een van twee studente van Fakulteit Opvoedkunde wat 'n toekenning vir Uitnemende Prestasie ontvang het by die jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie wat onlangs plaasgevind het. “Om hierdie toekenning...
Stellenbosch University
US-akademici en -alumnus ontvang ATKV-Woordveertjies
Drie akademici en 'n alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs met ATKV-Woordveertjies vir hul uitmuntende letterkundige bydraes vereer. Die Woordveertjies word jaarliks ter erkenning van uitsonderlike prestasies in die...
Stellenbosch University
Konferensie ondersoek gewoontereg in ’n SA samelewing in oorgang
Suid-Afrika is besig met 'n oorgang van 'n erg ongelyke samelewing tot een waar mans en vroue sowel as mense van alle rasse gelyk is. So het Ronald Lamola, Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, op 25 Augustus 2021 in sy hoofrede by...