7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Ontmoet die wenner van Toekenning vir Voortreflike Onderrig: Dr Alexander Andrason
As een van die Universiteit Stellenbosch (US) se 2020-wenners van die Toekennings vir Voortreflike Onderrig in die afdeling vir ontluikende dosente, meen dr Alexander Andrason die toekenning het hom opnuut die versekering gegee dat hy op...
Stellenbosch University
FGGW-navorser se loopbaan kry hupstoot met ‘Future Professors’-program
Ondanks vele struikelblokke op sy pad, het dr Tongai Maponga van die Afdeling Geneeskundige Virologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) nog altyd daarin geglo om doelgerig vorentoe te kyk. Sy loopbaan gaan nou 'n stewige hupstoot kry...
Stellenbosch University
Sosiale geregtigheid-kafee pak ongelykhede in die onderwys
Wat is die omvang van die probleem van ongelykheid in die onderwys – wat vererger is in die tyd van die COVID-19-pandemie en die Vierde Industriële Revolusie (4IR) – in die Suid-Afrikaanse samelewing? Hierdie vraag het onder die soeklig...
Stellenbosch University
US-doktorale student ontvang Bongani Mayosi-beurs
Siyabulela Mkabile, 'n doktorale student in die Departement Sielkunde, het onlangs 'n Bongani Mayosi-beurs ontvang, wat hom in staat sal stel om sy PhD-studies te voltooi. Hierdie beurs, vernoem na die wêreldklas-klinikus en A-beoordeelde...
Stellenbosch University
Doktorale studie bekyk rol van onderverdelings, plaasgroottes in grondhervorming
Die proses van grondherverdeling kan meer suksesvol wees indien besliste aandag geskenk word aan die voorsiening van plase aan opkomende boere wat 'n voldoende en hanteerbare grootte is. Dit beteken dat huidige wetgewing wat betref die...
Stellenbosch University
Geen uitdaging te groot vir gehoorgestremde student
Jody Lee Bell (24) het baie hooi op haar vurk: Sy is 'n heeltydse student in die Afdeling Hematologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, werk deeltyds by Tygerberg-hospitaal se...
Stellenbosch University
US bied opwinde nuwe interdissiplinêre studie-opsies in die natuurwetenskappe
Die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch het sy akademiese aanbod uitgebrei, wat vanaf 2020 ook 'n meer interdissiplinêre benadering insluit, gemik op studente wat wil spesialiseer in die velde van medisinale chemie...
Stellenbosch University
US-dosent gee hoop gedurende COVID-19-pandemie
Toe die Universiteit Stellenbosch (US) besluit het om klasse op te skort en uiteindelik sy kampus te sluit weens die wêreldwye COVID-19-pandemie, het baie studente en personeel oorweldig en onseker oor hul toekoms gevoel. Marius Meyer het...
Stellenbosch University
Influenza Campaign 2020
Campus Health Service would like to vaccinate as many staff and students as possible with the flu vaccine in 2020, due to the outbreak of COVID-19 and the need to maintain the health of all staff and students of SU. A flu shot won't prevent...
Stellenbosch University
Departement Ekonomie vier 100 jaar van uitnemendheid
Die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch vier vanjaar sy honderdste bestaansjaar - 'n mylpaal wat getuig van die departement se vermoë om te ontwikkel en aan te pas, en die voortou te neem in ekonomiese navorsing op die...