7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Klimaatsverandering bring uitdagings vir indringer-liewenheersbesie
In Suid-Afrika kan die indringer- harlekynliewenheersbesie dalk nie in staat wees om aan te pas by klimaatsverandering nie, ondanks die feit dat dit oor die laaste twee dekades vier kontinente suksesvol binnegedring het. Dit is die...
Stellenbosch University
US gaan nie Leon Schreiber en die DA se PAIA-hofaansoek opponeer
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal nie die hofaansoek kragtens die Wet op die Bevordering van Inligting (PAIA) wat verband hou met die onafhanklike ondersoek van afgetrede regter Burton Fourie, teenstaan nie. Die hofaansoek het gevolg...
Stellenbosch University
RED-S SYNDROME: What all girls and female athletes need to know
Girls and female athletes are commonly concerned about eating too many calories but eating too few calories for their level of activity can result in a serious condition termed Relative Energy Deficiency in Sport (RED-S). Although this...
Stellenbosch University
Kaapstad se ekonomiese kwesbares erger deur eerste Covid-19-golf geraak
Die skrille ongelykhede binne die Suid-Afrikaanse bevolking is na vore gebring in ʼn nuwe studie deur navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US), wat toon dat armer gemeenskappe veel erger deur die eerste Covid-19-golf getref is as...
Stellenbosch University
Ubuntu Dialoë-program kry nuwe bestuurder
“Hierdie aanstelling as bestuurder van die Ubuntu Dialoloë-program is 'n geleentheid om skeppend te dink oor maniere waarop institusionele ruimtes soos museums en universiteite gebruik kan word om gesprekke oor die betekenis van Ubuntu te...
Stellenbosch University
Internasionale Geletterdheidsdag: Innoverende onderrigmetodes kan help om leeskrisis op te los
Internasionale Geletterdheidsdag word jaarliks op 8 September gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf dr Zelda Barends van die Departement Kurrikulumstudie dat innoverende onderrigmetodes gesteun deur bewysgebaseerde navorsing...
Stellenbosch University
AANLYN ONTWIKKELINGSPROGRAM MET UNIVERSITEIT VAN LUND SUKSESVOL VAN STAPEL GESTUUR
Sedert die bekendstelling van sy Internasionaliseringstrategie in September 2019 werk die Universiteit Stellenbosch (US) aktief daaraan om te sorg dat personeel op alle vlakke en in alle omgewings van die Universiteit 'n gemeenskaplike...
Stellenbosch University
Navorsingsprojek oor koloniale strukture van Kaapkolonie skop af
Vanaf Januarie 2021 sal 'n navorser van die Universiteit Stellenbosch, prof Johan Fourie, die medeleier wees van 'n internasionale navorsingspan wat hulle ten doel stel om die volledigste databasis tot nog toe oor Suid-Afrika se koloniale...
Stellenbosch University
Universiteite moet rol speel in oproep tot transformasie, gelykheid in SA
Die hoëronderwyssektor kan 'n beduidende rol in die oproepe tot transformasie en gelykheid regoor Suid-Afrika speel. Dit is die boodskap van prof André Keet, nuut-aangestelde Viserektor van Sosiale Reaksie en Transformasie by die Nelson...
Stellenbosch University
Hoe sê? Konke kulungile! Taalwerksessie lei tot fassinerende insigte
In watter taal maak jy jou inkopielys? Watter uitdrukking in 'n ander taal behalwe jou moedertaal gebruik jy gereeld? Beïnvloed taal jou daaglikse funksionering? Dit was van die vrae wat deelnemers aan 'n werksessie oor meertaligheid moes...