7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US se prof Pumla verskyn in film ter viering van Dalai Lama se verjaardag
Prof Pumla Gobodo-Madikizela, bekleër van die SARChI-navorsingsleerstoel in Studies oor Historiese Trauma en Transformasie aan die Universiteit Stellenbosch (US), het twee jaar gelede aan 'n gesprek met die Dalai Lama oor kwessies soos...
Stellenbosch University
Nuwe Afrikaanse tesourus die produk van meer as 20 jaar se werk
“Afrikaans is so lewendig soos nog nooit te vore nie, dit groei, dit bruis en dit knor, dit sukkel, maar dit groei die hele tyd, letterlik elke dag." Só het die voormalige direkteur van die Universiteit Stellenbosch (US) Taalsentrum, prof...
Stellenbosch University
US Diploma in Volhoubare Ontwikkeling vir die eerste keer toegeken
Die Diploma in Volhoubare Ontwikkeling – wat in 2018 deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe bekendgestel is – het onlangs die eerste 17 graduandi gelewer. Die drie jaar lange program in Volhoubare Ontwikkeling word deur die...
Stellenbosch University
Studie bekyk rol van verpleegkundiges tydens Covid-19
Innoverende oplossings sal gevind moet word vir die voortsetting van voorkomende en ander primêresorgdienste tydens ʼn pandemie. Terselfdertyd sal groter klem in voor- en nagraadse kurrikulums gelê moet word op infeksievoorkoming en -beheer...
Stellenbosch University
US-wynkundiges help Sauvignon Blanc-kompetisie die tegnologiese era betree
Dis vinniger as om beoordeling op papier te doen. Dit skakel moontlike vingerfoute met die insluitel van punte uit. Omdat minder papier gebruik word, krimp 'n kompetisie se koolstofvoetspoor. Dis ook moontlik om redelik vinnig na afloop van...
Stellenbosch University
US-dosent bevorder navorsing oor geestesgesondheid in Afrika
Met die wêreld wat steeds in die globale COVID-19-pandemie gedompel is, het baie lande, insluitende Suid-Afrika, 'n toename in die aantal gevalle van geestegesondheidsiektes gesien. Volgens dr Nathaniel McGregor is daar nog nie genoeg...
Stellenbosch University
Eerste vrouebaas van aandelebeurs tree by alumnifunksie op
Me Nicky Newton-King, die eerste vroulike uitvoerende hoof in die 132-jarige bestaan van die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE), was die spesiale gas by die jaarlikse geleentheid vir alumni en graduandi van die Fakuteit Ekonomiese en...
Stellenbosch University
US se verlengde graadprogram open baie deure vir graduandi
Nie minder nie as 42 graduandi wie se akademiese potensiaal danksy die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan Universiteit Stellenbosch (US) se Verlengde Graadprogram (VGP) ontsluit is, het vandeesweek hul kwalifikasies by die...
Stellenbosch University
Innoverende aanlyn kortkursus bring studente in aanraking met werklike volhoubaarheidskwessies
Die Universiteit Stellenbosch (US) bied weer binnekort sy innoverende Future 17 Doelwitte vir Volhoubare Ontwikkeling (DVO) Uitdaging-kortkursus aan waarby internasionale studente en vennote van regoor die wêreld betrokke is. Studente wat...
Stellenbosch University
Hoe om mense te help met die maak van ingeligte gesondheidskeuses
Wanneer dit kom by bewerings in verband met produkte in die veld van geneeskunde, voeding, ekonomie en ander gebiede, hoe bepaal ons wat waar is en wat nie? Wat kan ons vertrou en wat beslis nie? Dis die onderwerp wat onlangs deur Anel...