7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Groentetuin koester rehabilitasie pasiënte
Die terapeutiese voordele van tuinwerk en tyd wat deurgebring word in ʼn groen omgewing is welbekend, en nou begin die Bishop Lavis-rehabilitasiesentrum, 'n studentgedrewe primêre sorgfasiliteit op die Kaapse Vlakte, die vrugte pluk van sy...
Stellenbosch University
US-personeel vier welwees by jaarlikse sport- en ontspanningsdag
Ten spyte van 'n warm, bedompige somersdag wat die meeste mense in hul koel kantore sou laat wegkruip het, het honderde personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) na die Coetzenburg sportterrein gestroom om aan nog 'n prettige en...
Stellenbosch University
Statebondstudente praat padlangs by Stellenbosse ACU-somerskool
Veertig studente van 22 Statebondlande het van 2 tot 10 Julie byeengekom vir die Vereniging van Statebonduniversiteite (ACU) se somerskool, wat vanjaar deur Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal aangebied is. Die deelnemers het...
Stellenbosch University
Kliniese Farmakologie herkies as PharmaTrain Sentrum vir Uitnemendheid
Daar was baie om te vier toe die Afdeling Kliniese Farmakologie se Farmaseutiese Geneeskunde se ontwikkelingsprogram onlangs weer sertifikasie ontvang het van die PharmaTrain Sentrum vir Uitnemendheid. Sertifikasie deur die sentrum is een...
Stellenbosch University
Menseregtekommissie: US-personeel en studente getuig
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) het vroeër vandeesweek (14 & 15 Junie 2021) verdere voorleggings oor die vermeende verbod op Afrikaans in koshuise tydens die verwelkomingstydperk aan die begin van die akademiese jaar by die...
Stellenbosch University
Universiteite kernrolspelers “om die Afrika van die toekoms te herbedink"
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die stigtingsberaad van die Afrikastudenteleiersnetwerk (ASLN) aangebied om goeie oorsigbestuur en etiek onder studenteleiers aan te moedig. Die twee dae lange aanlyn-beraad het akademici...
Stellenbosch University
Studente in gesprek met legendariese krieketspeler dr. Ali Bacher
As krieket 'n koninkryk was, sou dr. Ali Bacher as 'n koninklike beskou word in daardie land, in Suid-Afrika en die res van die sportwêreld. Onlangs het studente uit die sportomgewing en ander die geleentheid gehad om te gesels met dr...
Stellenbosch University
Nuwe graad in datawetenskap van stapel gestuur
Soos die werkplek toenemend datagedrewe word, word gegradueerdes met hoogs ontwikkelde datawetenskapvaardighede en kennis meer in aanvraag. Met die oog op dié veranderende werksomgewing het die Universiteit Stellenbosch (US) vroeër vanjaar...
Stellenbosch University
Schumann-medaljewenner geloof vir haar veelsydigheid
Die ontvanger van die CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student van 2020 in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Jamie Stolk, erken dat sy nie mooi geweet het wat aktuariële wetenskap was toe sy by die Universiteit...
Stellenbosch University
Spirituele sorgdienste moet deel wees van palliatiewe sorg
Palliatiewe sorg, of einde-van-lewesorg soos dit algemeen bekend staan, behoort ook spirituele of geestelike sorg in te sluit. Só meen Ronita Mahilall (PhD-student in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe) & prof Leslie Swartz...