7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Ciucci-beurse verander drome in bereikbare doelwitte
'n Beurs is die ekwivalent van ’n sleutel – ’n instrument wat studente se potensiaal ontsluit en hulle in staat stel om die doelwitte wat hulle vir hulself gestel het, te bereik. Dit is veral waar vir Kelly Turner van Strandfontein en...
Stellenbosch University
US-navorsers ontvang gesogte Fogarty-toekennings
Twee navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van 'n groep van slegs agt gesondheidsleiers van reg oor die wêreld wat finansiering van die Fogarty International Centre van die VSA se National Institutes of Health ontvang...
Stellenbosch University
BRICS-universiteite kan ontwikkelings-uitdagings help oplos - Minister Naledi Pandor
Universiteite in Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika (die BRICS-lande) kan armoede, werkloosheid en ongelykheid in die ontwikkelende wêreld help verminder. Só het die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nadeli Pandor, op...
Stellenbosch University
Opening van nuwe en verbeterde Van der Sterr-kompleks gevier
’n Feniks wat verrys uit die as. Dit is hoe prof Johan Malan, waarnemende dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), die nuwe en verbeterde Van der Sterr-kompleks beskryf het by ’n...
Stellenbosch University
Wiskunde-onderrig vir die toekoms
Navorsers van reg oor die wêreld het onlangs in Kaapstad bymekaargekom om hul kennis oor “sinmaking" (sense-making) in wiskunde-onderrig en -leer te deel en te bespreek. Toegepaste probleemoplossing (modellering) en die manier waarop...
Stellenbosch University
#WomenofSU – Fokus op Prof Juliana Claassens
In 1991 was professor Juliana Claassens van die Departement Ou en Nuwe Testament deel van die eerste groep vroulike teologiestudente in die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch (US). Vandag is sy die hoof van die Fakulteit...
Stellenbosch University
Ontvanger van Schumann-medalje op pad na Oxford
Die ontvanger van die 2017 CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vertrek later in September na Engeland om sy studies aan Oxford Universiteit voort te sit. Lewis McLean, wat...
Stellenbosch University
WÊRELD-GEEN-TABAKDAG 2019
31 Mei vier ons Wêreld Geen Rook Dag. Die fokus van Wêreld-Geen-Tabakdag 2019 is op "tabak en longgesondheid". Longe word gebruik om skoon lug in te asem, suurstof van inkomende lug te ontvang wat die bloedstroom binnegaan en...
Stellenbosch University
Goeie nuus op Wêreld Tabakvrye-dag 2019
Suid-Afrika se eerste Rook- en Tabakvrye kampus sal sy sukses vier op Wêreld Tabakvrye-dag, wat plaasvind op 31 Mei. Op 1 Januarie 2019, het die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) Suid-Afrika...
Stellenbosch University
Nuwe afdelingshoof het futuristiese benadering tot openbare gesondheid
Deur middel van innovering, vindingrykheid en samewerking, beoog prof René English om van die uitdagings te takel waarvoor openbare gesondheid te staan kom – beide nou, en in die toekoms. English, 'n medies-opgeleide dokter met 'n PhD in...